top of page

Die storie agter my avatar...

  • Chomsetussenbetragtings
  • Jan 5, 2009
  • 1 min read

Na aanleiding van die verskeie (positiewe!) kommentare wat ek oor my avatar gekry het, het ek dit goedgedink om julle net so bietjie agtergrond te gee daaroor. Julle sien, ek weet dis nie eintlik 'n baie vleiende foto nie, maar dit is nou maar hoe die effek van jare se swaartekrag en banana milkshakes sy sit kry op mens se lyf. Ek het darem nie altyd so gelyk nie, hoor. Ek was nie verniet in 1975 die Bulawayo Piepols Univêssittie se tweede joolprinses nie! Dit het darem ook gehelp dat ek familie in hoë regeringskringe gehad het. Soos julle kan sien het ek toe al van pienk gehou...


Recent Posts

See All
Net 9 disse?

Kom ek op hierdie interessante berig in die Sowetan af vandag, en herken myself toe baie goed! Alhoewel die studie onder die Britte...

 
 
 
My kortverhale (wow, dit was pret!)

Hy klap die agterdeur met 'n dawerende slag agter hom toe. Sy bly op die vloer sit, en vryf oor haar brandende wang. *** "Mamma, waar's...

 
 
 

תגובות


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page