top of page
  • Izak de Vries

Die rooi partytjie vir die roekelose KATERINA SE MOJO

Gisteraand se partytjie, onder die vaandel Rooi en Roekeloos, was wonderlik.


15 01 29 mojo_006 epos

Só het die uitnodiging gelyk. (Kliek op elkeen van die foto's om hulle groter te maak.)


Só lyk Kristel Loots se warm boek Katerina se mojo.


Elias P. Nel het die gesprek met Kristel gelei en hy hét toe opgedaag met ’n knalrooi brandblusser.


Die gaste het baie gelag, want Kristel en Elias was verskriklik snaaks. Hier gee Elias vir Kristel ’n bossie broccoli vir Valentynsdag. As julle wil weet hoekom, lees Kristel se boek.


Kristel, wat niks hou van kameras nie, was baie sjarmant getooi. Dit is steelkiekie.


Die kos was ook rooi.






Die gaste was mooi in rooi getooi.



Die huis was ’n ongelooflike ervaring.

3 views

Recent Posts

See All

Comentários


bottom of page