top of page

Die lawwigheid kry nou end.

  • Chomsetussenbetragtings
  • Jan 19, 2009
  • 1 min read

Vandat ek met die bloggery losgetrek het was my bydraes oorwegend van humoristiese aard, soos julle wel weet. Party laf, ander skreeusnaaks, hopelik darem niks afstootlik nie.

Maar synde ek eintlik van nature heel ernstig is, het ek besluit ek moet nou endkry met al die grappe. Netnou dink julle dis al wat ek kan doen! So... hier is vir oulaas 'n paar los giggelgoedjies vir julle. Jammer as van hulle dalk aanstoot gee! First sign of being gay?





As Irak die oorlog sou gewen het...




PS. Julle kan bly wees ek weet nie hoe om video clips op te laai nie!

Recent Posts

See All
Net 9 disse?

Kom ek op hierdie interessante berig in die Sowetan af vandag, en herken myself toe baie goed! Alhoewel die studie onder die Britte...

 
 
 
My kortverhale (wow, dit was pret!)

Hy klap die agterdeur met 'n dawerende slag agter hom toe. Sy bly op die vloer sit, en vryf oor haar brandende wang. *** "Mamma, waar's...

 
 
 

Comments


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page