top of page

Die flippin quiz

  • Chomsetussenbetragtings
  • May 25, 2009
  • 1 min read

41. Worst habit? Laat skottelgoed en filing ophoop. Kom seker maar neer op uitstel. 42. Do you play an instrument? Keyboard - laptop s'n. 43. How long does it take you to get to work? Drie minute. Vyf as dit spitsverkeer (drie karre) is. Twee as dit nie spitsverkeer in skoolvakansietyd is. 44. Plans for the weekend? Lees, eet en slaap. 45. If you could eat anything in the world right this second? Skaapbredie met baie groente, op stampmielies. 46. Nicknames? Chom(ma). 47. What are you listening to right now? Kollega (die faktap een) se verwoede getik. 48. Favourite Movie Dead Poets' Society. 49. Last person you kissed? Michal. 50. Are you friends with your exes? Ja. Dit laat hom nog kekker voel dat ek so nice is na alles wat hy aangejaag het.

Recent Posts

See All
Net 9 disse?

Kom ek op hierdie interessante berig in die Sowetan af vandag, en herken myself toe baie goed! Alhoewel die studie onder die Britte...

 
 
 
My kortverhale (wow, dit was pret!)

Hy klap die agterdeur met 'n dawerende slag agter hom toe. Sy bly op die vloer sit, en vryf oor haar brandende wang. *** "Mamma, waar's...

 
 
 

Comments


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page