Danksy my weird sin vir humor...
- Chomsetussenbetragtings
- Jan 16, 2009
- 1 min read
Is hierdie vir my twee van die snaaksste prente wat ek nog ooit gesien het...
1. 'n Advertensie vir Peri-Peri Purity

(Ja OK ek weet dis eintlik chillies, maar peri-peri se alliterasie werk lekkerder!)
2. 'n Uittreksel uit "The Diary of Anne Frank"

Comments