Cool uitvindings vir kinders
- Chomsetussenbetragtings
- Feb 10, 2009
- 1 min read

Hierdie is sulke klein "ankle-ghaarkies" wat bo-oor die baba se sokkies kom, om te keer dat dit aanmekaar afgly!
Ek vermoed hierdie uitvindsel kan help om sibling rivalry te verminder!
Comments