top of page
  • Izak de Vries

Breyten Breytenbach se Windvanger


pastorale oomblikke breytenek het nie ’n groen trui nieek het nie ’n graf niedus geen gans kon ikonoklastiesmet my beendere bewerk gaan niedis my steelsels dié wat stinkenddie beddings van my verbeelding voedwat bome laat barsuit warm misigloosdis die gesteelde bome wat rooiborsduiwe loklok na die tuine in my kopen meisies om onder die bome te siten seuns om onder die meisies te siten my dromeom boeke, boeke met breyten digtedig onder die tonge van die seuns sittjie tjie tjie, tjie tjie tjie­- Madlala Makhaza
0 views

Recent Posts

See All

Comments


bottom of page