top of page

Boekfees 2009

Mense, môre begin die boekfees. Ruk op! Kom kyk! Word deel van die Suid-Afrikaanse boekwêreld.

Waar?

Die Konvensiesentrum in Kaapstad.

Wanneer?

13 – 16 Junie 2009

Hoe laat?

10h00 – 18h00

Hoeveel?

  1. Kinders: Verniet (as hulle saam met hulle ouers kom)

  2. Studente: Verniet

  3. Pensioentrekkers: R20 per dag

  4. Fanatics-lede: R25 per dag

  5. Volwassenes: R50 per dag

Wat is op die program?

Verskriklik baie! Besoek gerus http://www.capetownbookfair.com/


Ek gaan daar wees! En julle?

0 views

Recent Posts

See All

© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page