top of page
  • Uitmelkbos

BLOGGER-OP

LitNet se blogs gaan van Vrydag 19 Oktober tot Maandag 22 Oktober van lyn af wees. Op Dinsdag 23 Oktober sal die blogs (hopelik) weer sigbaar wees (in WordPress).

Litnet beloof: “As ‘n mens aktief en elke paar maande blog, sal jou blog saam met die res van die blogs trek. Stokou blogs wat jare lank nie meer aktief is nie, kan dalk agterbly.”

Hou maar duim vas, asseblief. Intussen is HvD darem te lese by www.hennievandeventer.com/hvdblog.

Hoop nie dis ‘n geval van “There goes my everything” nie! Of dat die groot trek ‘n groot blogger-op word nie!

1 view

Recent Posts

See All

Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor Veldhospitaal 12, die nuwe roman deur Marinda van Zyl. Boek24? W

SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n motorfiets-uitstappie na die Hartebeespoortdam waarvan die afwesighe

© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page