top of page
  • Izak de Vries

Athemesia

(The English follows after the picture) Haar naam is Athemesia. Sy praat Afrikaans en sy woon in die Durbanville Kinderhuis. Sy is tien jaar oud en is reeds in graad 6. Haar gunstelingkleur is PERS. As sy groot is, wil sy ’n onderwyser word. Sy het hierdie prentjie geteken. Op 31 Mei gaan ek die Comrades oor 88 km kaalvoet hardloop om te help dat Athemesia en haar maatjies skoolskoene kan koop. Ek het nie geld nodig nie, maar ek vra skaamteloos dat enige bydraes direk aan die Durbanville Kinderhuis gestuur sal word. http://www.durbanvillekinderhuis.org.za/pages/afrikaans/wat-kan-u-doen/finansiele-skenkings/skenk.php

1 view

Recent Posts

See All

© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page