top of page
  • Uitmelkbos

As jy nie kan blog nie, stuur vir my ‘n e-pos

Soos ek ‘n ruk gelede laat weet het, het ek ter harte geneem hier is ‘n lastige situasie wat hom op die LitNet-blogs voordoen: hier’s spammers wat suksesvol registreer – en terselfdertyd legitieme bloggers wat dit nie kan regkry om te blog nie omdat die sisteem julle pad versper.

Hier’s my plan:

a) Ek verwyder die spammers. Daar’s reeds minder van hulle, hoop ek kan julle sien. b) Ek moet vasstel hoeveel bloggers wat vantevore suksesvol geblog het, sukkel om nou te kan blog. Wil almal wat hiermee sukkel, nie asseblief vir my ‘n private e-pos stuur na my LitNet-adres sodat ek elke individuele blogger se saak afsonderlik kan uitsorteer nie? My adres is: naomimeyer@litnet.co.za.

Groete, Naomi M

Share this:

2 views

Recent Posts

See All

Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor Veldhospitaal 12, die nuwe roman deur Marinda van Zyl. Boek24? W

SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n motorfiets-uitstappie na die Hartebeespoortdam waarvan die afwesighe

© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page