top of page
  • Izak de Vries

Alta Cloete beveg depressie

Geur- en Seisoene-reekse, het Saterdag ’n nie-fiksieboek in die Paarl bekendgestel waarin sy raad gee oor die beveg van depressie. Sy was in gesprek met Elzabé Broekmann, ’n sielkundige. Die boek is geskryf om die mites en die stiltes om depressie af te breek en om mense aan te moedig om professionele raad te kry, maar dit gee ook raad hoe jy aktief kan terugbaklei.




geurvgenadeomsl
geur_van_vervulling
geur_van_vergifnis_300dpi

Alta se fiksietekste het altyd ’n positiewe einde, maar ek is mal daaroor, want sy is nie bang om die donker kant van die mens ook aan te spreek nie. As julle dit nog nie gelees het nie, koop dit en lees dit en geniet dit.


seisoen_van_vervulling
seisoen_van_vergifnis
seisoen_van_genade
0 views

Recent Posts

See All

© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page