- Uitmelkbos
AKKEDIS-PLUS

Naand uit Melkbos
En hierdie kwaai kerel?
Hy’s n waterlikkewaan wat ek by Lake Panic naby Skukuza in die Kruger-wildtuin afgeneem het.
Deel die foto graag – veral ter wille van diegene wat mistastend glo by Lake Panic sien jy net seekoeie en voels.