Diegene wat gister in Skukuza in die kerk was, sal weet wat hierdie vreemde opskrif beteken.
Dit is ontleen aan ‘n ou-ou christelike kode en beteken: Mag Christus my huis (ons huise) seen in 2013.
In Latyn: Christus mansionem benedicat.
Dit is my wens aan alle blogvriende.
Ons kuier nog lekker in die bos. “Uit Melkbos” hervat na 15 Januarie.
Comments