UitmelkbosApr 15, 20202 minDANKIE, LOUISEApr 15, 2020 Ek glimlag van oor tot oor. Reken ek moet maar een van my laaste botteltjies wyn oopmaak en ‘n glasie klink om die mooie...
UitmelkbosMar 24, 20201 minVIR JAN TUISBLYERSLekker om jou rekenaar na twee dae in ‘n werkwinkel oop te maak en so ‘n ruiker op jou Facebookblad raak te loop. Dankie, Louise Viljoen....
UitmelkbosOct 22, 20192 minENORME SKIP en ‘n klein bootjieGROTE In “Na verre hawens”, my nuwe boek. wat hopelik volgende week al taamlik wyd beskikbaar sal wees, vertel ek van vaarte met...
UitmelkbosOct 19, 20192 minWAAR DIEWE NIE INBREEK EN STEEL NIEEk wil graag nog iets vertel van die land Japan wat nou in sy rol as gasheerland vir die grooot rugby as ‘t ware herontdek word, en oor...
UitmelkbosOct 17, 20192 minTWEE GLASE VONKELWYNMet vonkelwyn uit twee MSC-glase (‘n geskenk aan lede van die Seniorsklub op die MSC Musica ) het ek en Tokkie gister die verskyning van...
UitmelkbosOct 15, 20192 minSALUUT AAN DIE STAD KOBEVan die Japanse stad Kobe het rugbyliefhebbers die laaste ruk baie gehoor. Hoe die stad soos ‘n feniks uit die as verrys het, vertel ek...
UitmelkbosOct 3, 20192 minSKEPE, VAARTE EN BESTEMMINGS(Opsomming van nuwe boek van Hennie van Deventer, “Na verre hawens”, wat binnekort op die rak sal wees. ) Die MSC Musica in die hawe van...