top of page
LitNet se top-bloggers


WYS, WAARDIG, WARM
Johan en sy drie kleinseuns – betyds hier gewees om oupa te groet. ‘n Wyse, weloorwoë, waardige, wellewende en warme mens. Só het ek...
Uitmelkbos
Oct 20, 20164 min read


Mamma, waar kom Pendoring vandaan?
Die 90’s was nog jonk en Suid-Afrika aan die vooraand van ‘n splinternuwe bestel toe mense met hul mes in vir Afrikaans ‘n kans sien om...
Uitmelkbos
Oct 12, 20162 min read
OM WEER TE WEN
Die verstommendste woorde ná die rugbyramp in Durban het uit die mond van die hoofafrigter gekom. Mnr. Allister Coetzee het kans gesien...
Uitmelkbos
Oct 9, 20162 min read


EIE BLOEDFAMILIE
Nooit gedink as ek kaartjies vir ‘n familiebyeenkoms begin pos dat een gerig sal wees aan Rolene Strauss (Roelien, soos ek haar geken...
Uitmelkbos
Oct 4, 20162 min read
BLIK VOL KLIPPE
Wyle Fred Schnetler, meesterlik op die gebied van motors en musiek, het die pikante gewoonte gehad om vir vriende op bakenverjaardae CD’s...
Uitmelkbos
Oct 3, 20163 min read
MIKROFOON-MOLESTE
Seremoniemesters as spesie is nie op hul mond geval nie. Party maak soms hul naam krater en sit hul voet in die mond. Name, name, name …...
Uitmelkbos
Sep 26, 20163 min read


SPRINGBOKGLORIE
Ek was 10 jaar oud en in standerd vier (graad ses) aan Port Natal in Durban toe ‘n vlammetjie in my aangesteek is wat ses en ‘n half...
Uitmelkbos
Sep 18, 20164 min read


SPEKE SING VIR BOEKE
My fiets het die pad van die huis na die biblioteek so goed geken dat dit amper nie nodig was om te stuur nie. So dink ek baie jare...
Uitmelkbos
Sep 13, 20164 min read
VERWOERD: 50 JAAR GELEDE
WAARMEE assosieer jy die naam Hendrik Frensch Verwoerd? Nege uit die tien keer sal die antwoord waarskynlik dadelik kom: apartheid. Hy...
Uitmelkbos
Sep 5, 20163 min read


BRULLENDE KLIMAKS
Einde van ‘n era. Laaste Balulespanfoto: Pierre en Esther le Roux, Proppie en Lettie Goosen, Piet en Moraig Henning, Cas en Nella Jacobs,...
Uitmelkbos
Aug 30, 20163 min read


BOSHUIS SE MURE
Woonkamer-muur. Teen die mure van ons boshuis, Tarlehoet, hang 504 foto’s. Die feit word vermeld met die komplimente van kleinseun Thomas...
Uitmelkbos
Aug 26, 20164 min read
KESE-KOEKEDOOR
As jy kan lag met ‘n traan, is die omgekeerde seker ook moontlik – jy kan grens met ‘n grininik. Laasgenoemde verskynsel is nogal eie aan...
Uitmelkbos
Aug 13, 20163 min read


OLIFANTE OM JOU STOEP
Tokkie by die stukkende vaalrosyntjie teenaan die voorstoep. Nie OP ons stoep nie – genadetjie tog – maar by ons stoep, langs om stoep,...
Uitmelkbos
Jul 31, 20163 min read


ANDER SOORT STOEPSTORIE
Noem die ou gerus Vuurvreter. Ons eet by die ronde tafel op die donker voorstoep. Die muurliggie se gloeilampie het die gees gegee en die...
Uitmelkbos
Jul 29, 20162 min read


BOBAAS-BOULDERS
Kamp tussen rotskoppies. Ons het skaars begin om die heerlike geriewe en merkwaardige uitsigte op die eksklusiewe watergat van die...
Uitmelkbos
Jul 24, 20164 min read


OP DIEREPAAIE
Kinders se leeus. Luiperd by die piekniekplek. Die nuus trek soos ‘n veldbrand deur Sabiepark. Skielik wemel dit van eienaars en gaste...
Uitmelkbos
Jul 18, 20164 min read


BOS APPETIT!
“Kers-aand” Al gehoor van ‘n “kers-aand” in Julie? Wel, kyk na die treffende foto hierbo. Kleinseun Jacob (12) het met ‘n versameling...
Uitmelkbos
Jul 16, 20163 min read
KEES IN DIE KOOI
Ontnugterings wat die uwe al in Sabiepark te beurt geval het, sluit in ‘n langdurige kuier van ‘n vasgekeerde veldlikkewaan. In sy...
Uitmelkbos
Jul 13, 20162 min read


SO IS DIT NOU
Johan van Wyk by sy ou Gold Wing. Hy ry nou ‘n Triumph. In kollega en vriend Johan van Wyk se eerste boek, So was dit, het hy ‘n buiging...
Uitmelkbos
Jun 25, 20161 min read


ONDER EEN DAK
Voorstoepie se trappies, Diagonalstraat 10. Ek speel met my Dinky Toy-karretjies. Kort nadat ek in 1980 van Beeld af Die Volksblad in...
Uitmelkbos
Jun 24, 20163 min read
bottom of page
.png)