UitmelkbosNov 29, 20212 minKOSBARE KUIER VAN KARPERD-KOLLEGASDie sakke sout wat kollegas in uitdagende omstandighede saam opeef, dryf hulle in later jare weg van mekaar of maak die verhouding...
UitmelkbosMay 27, 20202 min“HEF ‘N SIEGRET”Oumatjie Zuma se eenvrou-oorlog teen tabak voer my gedagtes terug tot een van Volksblad se kernelemente oor dekades: die rubriek Stop...
UitmelkbosOct 17, 20173 minMANNE EN DIE “KWIENS”Mej. Wereld van 1990 toring oor die Van Deventers, Hennie en Tokkie. Dis mos maar van ons mansmense: spog graag oor die mooi meisies wat...
UitmelkbosOct 3, 20163 minBLIK VOL KLIPPEWyle Fred Schnetler, meesterlik op die gebied van motors en musiek, het die pikante gewoonte gehad om vir vriende op bakenverjaardae CD’s...
UitmelkbosSep 13, 20164 minSPEKE SING VIR BOEKEMy fiets het die pad van die huis na die biblioteek so goed geken dat dit amper nie nodig was om te stuur nie. So dink ek baie jare...
UitmelkbosJun 25, 20161 minSO IS DIT NOUJohan van Wyk by sy ou Gold Wing. Hy ry nou ‘n Triumph. In kollega en vriend Johan van Wyk se eerste boek, So was dit, het hy ‘n buiging...
UitmelkbosApr 1, 20162 minTENT VAN SAMEKOMSJohan van Wyk is na ons tentfees genooi as vriend en oud-kollega, allermins as werkende joernalis. Toe skryf die ou bokker gedoriewaar ‘n...
UitmelkbosDec 4, 20144 minOHOPOHO, HIER KOM “OOM”!Altyd op die regte plek op die regte tyd omring deur die regte mense … Die Volksblad-redaksie rondom die 90’s. Ek soek hom in die...
UitmelkbosMay 12, 20136 minWARM PLAASBROOD EN VYEJêMTWEE debute geskied vandag hier: JvW ná die pleeg van vyf miljoen joernalistieke woorde (aldus Tobie Wiese, gewoonlik betroubare bron)...
UitmelkbosMar 7, 20133 minKONSERTINA EN KRUISBANDEDie woord “scoop” het in my lewe nogal ‘n rol gespeel. By koerante waar ek betrokke was, is “scoops” ywerig gejaag. Op my eie naam...