top of page
LitNet se top-bloggers


ONDER EEN DAK
Voorstoepie se trappies, Diagonalstraat 10. Ek speel met my Dinky Toy-karretjies. Kort nadat ek in 1980 van Beeld af Die Volksblad in...
Uitmelkbos
Jun 24, 20163 min read
‘n Kwessie van groei
Cas van Rensburg spreek in Boeke24 die oordeel uit oor Karin Brynard se derde roman, Tuisland. ’n Ou hand soos hy weet presies wat al die...
Uitmelkbos
Jun 22, 20162 min read


KOUE VOETE
Sinkheining in Diagonalstraat.Klein Hennie met ‘n verslete buiteband. Oorstelpende reaksie gekry op my stuk oor Pa Seun wat vandag 70...
Uitmelkbos
Jun 21, 20163 min read


VADERHART VOL LIEFDE
Pa Seun, ma Baby en klein Hennie voor hul huurhuisie in Kimberley. Aan herdenkingsdae soos Vadersdag en Moedersdag het ek min erg gehad....
Uitmelkbos
Jun 17, 20164 min read


KERK INNIBOS
————————– KERK in dreigende reën op ‘n verlate koppie op die oop vlakte; piekniek knus in die kerk tussen die kerkbanke. Waar gebeur iets...
Uitmelkbos
Jun 15, 20164 min read


Untitled
Ons kerk innibos – bokkies wei onder die reusekoorsboom by die ingang. KERK in dreigende reën op ‘n verlate koppie op die oop vlakte;...
Uitmelkbos
Jun 15, 20164 min read


OP SOEK NA FOkôL
Danie Krynauw – opperste platjie. Vir elke diertjie sy plesiertjie. Vermoed ek het al voorheen hier vertel van Danie Krynauw van Melkbos...
Uitmelkbos
Jun 11, 20162 min read
Erwe van die vaders
Dis nie elke dag Krismis nie. Vandeesweek was daar ’n handjievol resensies van nuwe Afrikaanse publikasies, wat mens met wilwillendheid...
Uitmelkbos
Jun 8, 20162 min read


SKEPPIE PAMPOEN
‘n Man met ‘n obsessiewe haat vir pampoen geniet aandete in ‘n trein se eetwa. In ‘n onwaaksame oomblik skep die kelner ‘n ruim porsie...
Uitmelkbos
Jun 6, 20163 min read


MET GRASSNYER DEUR DIE KAROO
O Sole Mio! My eerste studenteryding was ‘n Peugeot 203 van 1953 – weduwee se motor, goed opgepas. Een aand in 1960 vat ek ‘n aster met...
Uitmelkbos
Jun 2, 20163 min read


TEE VERDRA GEEN ONREG
In die laat jare vyftig was “Tant Bella” (die lang ontslape Hotel Belvedere in Kerkstraat, Pretoria) se “tee” ‘n gewilde verversing onder...
Uitmelkbos
Jun 1, 20163 min read
In die kol
Toe ek sien dat Sonja Loots die resensent is van Ryk Hattingh se Huilboek (Rapport Boeke), was ek ek bly sonder dat ek eens die...
Uitmelkbos
May 31, 20163 min read
VOOR TRONKDEURE
“Iewers is ‘n skroef los as tronkdeure oopgaan vir moordenaars, terroriste, rowers en verkragters, terwyl ‘n joernalis gevonnis word tot...
Uitmelkbos
May 30, 20163 min read


OOR OF MIS?
Johan Bekker, die uwe, Hans Kruger en Pierre le Roux op ‘n donkiekar op Ladsymith op ons 1961-rugbytoer. Rugby was in my tyd in Kollege...
Uitmelkbos
May 28, 20162 min read


IN PAP IS PLESIER
Pap en sheba in Sabiepark. As dit pap reën, moet jy skep, lui die spreekwoord. Hoe liewer jy vir pap is, hoe ruimer skep jy natuurlik....
Uitmelkbos
May 26, 20163 min read


GATPAARTIES EN P-PAARTIES
Modderbad Met die terugdink aan Kollege en Asterhof se dinge in die vorige blog bokspring my gedagtes wild. Dit gee ‘n sprong amper 60...
Uitmelkbos
May 20, 20163 min read
Untitled
Wat ’n verrassing. Drie swakkerige bydraes in een week. Getooi in die regte vere, maar nouja, jy weet wat sê hulle van vere. Bibi Burger...
Uitmelkbos
May 18, 20162 min read


BRIEFIE UIT ASTERHOF
Nagtelike nagtegale. Asterhof sing by Kollege. Dirigent is Denga van der Merwe. Reg voor haar staan Rina Thom. _______________________ In...
Uitmelkbos
May 15, 20164 min read
LIGTE MISTYKIES AAN NUUSFRONT
‘n Ligte mistykie gewees by Kyknet, meen ‘n Burgerleser, om in sy hoofnuus geen woord te rep oor die sluiting van die N2 weens die...
Uitmelkbos
May 13, 20161 min read


STAMBOEK-BAADJIES
Melkbossers, silwervosse en …. – belangrikste rede vir die foto hierbo – met amper eenderse baadjies uit toeka. HvD en Jack Strauss,...
Uitmelkbos
May 12, 20162 min read
bottom of page
.png)



