top of page
LitNet se top-bloggers
Bietjie plus, baie minus
Jean Meiring beskryf Elsabé Brits se Emily Hobhouse: Geliefde verraaier in Boeke24 as “’n koevoet van ’n boek”. Amanda Botha voel weer in...
Uitmelkbos
Sep 6, 20162 min read
VERWOERD: 50 JAAR GELEDE
WAARMEE assosieer jy die naam Hendrik Frensch Verwoerd? Nege uit die tien keer sal die antwoord waarskynlik dadelik kom: apartheid. Hy...
Uitmelkbos
Sep 5, 20163 min read
Sonder kringfluit
Wanneer ek ’n resensie lees soos Thys Human s’n van Dan Sleigh se jongste roman, 1795, en dit dring deur welke stuk geskiedenis Sleigh...
Uitmelkbos
Aug 31, 20162 min read


BRULLENDE KLIMAKS
Einde van ‘n era. Laaste Balulespanfoto: Pierre en Esther le Roux, Proppie en Lettie Goosen, Piet en Moraig Henning, Cas en Nella Jacobs,...
Uitmelkbos
Aug 30, 20163 min read


BOSHUIS SE MURE
Woonkamer-muur. Teen die mure van ons boshuis, Tarlehoet, hang 504 foto’s. Die feit word vermeld met die komplimente van kleinseun Thomas...
Uitmelkbos
Aug 26, 20164 min read
Hartkloppings
As ek reg onthou, was dit Elmore Leonard wat oor clichés gesê het menst nooit iets moet gebruik wat jy gereeld hoor nie. Resensente is...
Uitmelkbos
Aug 24, 20162 min read
KESE-KOEKEDOOR
As jy kan lag met ‘n traan, is die omgekeerde seker ook moontlik – jy kan grens met ‘n grininik. Laasgenoemde verskynsel is nogal eie aan...
Uitmelkbos
Aug 13, 20163 min read
So baie vrae
Irna van Zyl het my simpatie. Ná Deborah Steinmair se louerige ontvangs van Van Zyl se debuutroman, Moordvis, het Boeke24 nou twee...
Uitmelkbos
Aug 10, 20164 min read
Om mee te begin
Jy sal ’n besielde resensent altyd uitken aan sy inleidende paragraaf. In afgelope Sondag se Rapport skryf Thys Human oor Valda Jansen se...
Uitmelkbos
Aug 3, 20162 min read


OLIFANTE OM JOU STOEP
Tokkie by die stukkende vaalrosyntjie teenaan die voorstoep. Nie OP ons stoep nie – genadetjie tog – maar by ons stoep, langs om stoep,...
Uitmelkbos
Jul 31, 20163 min read


ANDER SOORT STOEPSTORIE
Noem die ou gerus Vuurvreter. Ons eet by die ronde tafel op die donker voorstoep. Die muurliggie se gloeilampie het die gees gegee en die...
Uitmelkbos
Jul 29, 20162 min read
Skaamlekkerkry
Amanda Botha se resensie van Marga van Rooy en Henriëtte Boot se boek Marga & Henriëtte: In die skadu van skisofrenie (Rapport Boeke) is...
Uitmelkbos
Jul 27, 20162 min read


BOBAAS-BOULDERS
Kamp tussen rotskoppies. Ons het skaars begin om die heerlike geriewe en merkwaardige uitsigte op die eksklusiewe watergat van die...
Uitmelkbos
Jul 24, 20164 min read
Ontroering
Elmari Rautenbach, wat aanstaande jaar ’n sentrale rol gaan speel met die Woordfees hier op my dorp, was op haar dag redakteur van...
Uitmelkbos
Jul 20, 20162 min read


OP DIEREPAAIE
Kinders se leeus. Luiperd by die piekniekplek. Die nuus trek soos ‘n veldbrand deur Sabiepark. Skielik wemel dit van eienaars en gaste...
Uitmelkbos
Jul 18, 20164 min read


BOS APPETIT!
“Kers-aand” Al gehoor van ‘n “kers-aand” in Julie? Wel, kyk na die treffende foto hierbo. Kleinseun Jacob (12) het met ‘n versameling...
Uitmelkbos
Jul 16, 20163 min read
KEES IN DIE KOOI
Ontnugterings wat die uwe al in Sabiepark te beurt geval het, sluit in ‘n langdurige kuier van ‘n vasgekeerde veldlikkewaan. In sy...
Uitmelkbos
Jul 13, 20162 min read
Sonderling
Twee sonderlinge resensies onder die jongste oes. Helize van Vuuren oor Die na-dood van Breyten Breytenbach (Boeke24), en Deborah...
Uitmelkbos
Jul 12, 20163 min read
Kragtaal
Is dit nodig om te vloek in ’n resensie? Deborah Steinmair en Kerneels Breytenbach gebruik elk met taamlike effek in hul jongste...
Uitmelkbos
Jun 29, 20162 min read


SO IS DIT NOU
Johan van Wyk by sy ou Gold Wing. Hy ry nou ‘n Triumph. In kollega en vriend Johan van Wyk se eerste boek, So was dit, het hy ‘n buiging...
Uitmelkbos
Jun 25, 20161 min read
bottom of page
.png)



