top of page

Terwyl ek nie kan rugby kyk nie

Chopstix

Dit was Jannie se eerste dag op skool en sy Juffrou vra hom watter werk doen sy pa.

"Ek dink my pa is n towenaar, want hy saag mense in die helfte," antwoord hy.

"En hoe kry hy dit reg?" vra Juffrou.

"Ek weet nie, Juffrou, maar op hierdie dorp het ek vyf half boeties, op die buurdorp drie half sussies en my ma sê dit is van al sy gesaagery."

0 views

Recent Posts

See All

Teacher Arrested

A school teacher was arrested today at O R Tambo International airport as he attempted to board a flight while in possession of a ruler,...

Werksoek

Omie wat ry op die snelweg en sien jong outjie wat staan en duim gooi. Besluit om te help. Outjie klim in die kar en die dialog verloop...

Comments


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page