top of page

Rook jy?

Chopstix

Rook jy - dan is daar vir jou dalk 'n werksgeleentheid met byvoordele in vandag se Burger.


 

Rokende sjimpansee vrek

2010-10-06 13:13





Charlie, Bloemfontein se bekende roker-sjimpansee, is dood. 'n Woordvoerder van Manguang se munisipaliteit sê Charlie was 'n instelling by die dieretuin waar hy jaarliks duisende besoekers vermaak het - al was dit deur sy slegte gewoonte om te rook. Hy was 52 en is weens sy hoë ouderdom dood.

'n Ander mannetjie word nou gesoek as maat vir die dieretuin se vroulike sjimpansee, Judy. Aansoekers moet kan rook

1 view

Recent Posts

See All

Teacher Arrested

A school teacher was arrested today at O R Tambo International airport as he attempted to board a flight while in possession of a ruler,...

Werksoek

Omie wat ry op die snelweg en sien jong outjie wat staan en duim gooi. Besluit om te help. Outjie klim in die kar en die dialog verloop...

Comments


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page