Sy pluk die bo-deur oop en skree “ Dis die einde van die maand en die moskonfyt is op, wat de donner moet ek oppie brood virrie kinders sit? Hemel vrou, jy praat mos bolletjies, daar is appelkoosjam innie blik.
A school teacher was arrested today at O R Tambo International
airport as he attempted to board a flight while in possession of a ruler, a
protractor, a compass, a slide-rule and a calculator. At a mo
Omie wat ry op die snelweg en sien jong outjie wat staan en duim gooi. Besluit om te help. Outjie klim in die kar en die dialog verloop soos volg:
Omie: “More boet, waarheen is jy op pad?”
Outjie: “