Lees die stukkie op Beeld raak
Kind leef nadat tong, penis afgesny is
2010-07-19 10:15
'n Tweejarige seuntjie van KwaZulu-Natal is in 'n kritieke toestand nadat sy tong en penis afgesny is. Hy is verlede Woensdag lewendig gevind in eZimangweni in Inanda nadat hy verdwyn het toe hy met maatjies gespeel het. Niemend is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie en die polisie het inwoners versoek om vorendag te kom met enige inligting wat kan help om die misdadiger aan te keer. - Sapa
Why???????????????????????????????????
Commenti