top of page
  • Chopstix

In die kroeg

Blond sit in kroeg. Twee ouens kom in en sit weerskante van haar. Een sê vir die kroegman: "Johnny Walker, single" ander een sê: "Jack Daniels, single", blond haak af: "Ansie Steenkamp, geskei!"

4 views

Recent Posts

See All

Teacher Arrested

A school teacher was arrested today at O R Tambo International airport as he attempted to board a flight while in possession of a ruler,...

Werksoek

Omie wat ry op die snelweg en sien jong outjie wat staan en duim gooi. Besluit om te help. Outjie klim in die kar en die dialog verloop...

Comments


bottom of page