Dis Vrydag
- Chopstix
- Jul 23, 2010
- 1 min read
Leeu slaat vir hiëna moertoe. Bobbejaan sit bo in die boom en toekyk. Na die fight vra hiëna verontwaardig: "Hel, hoekom help jy my nie, ek's nou amper doodgebliksem!" Bobbejaan: "F#K, jy giggel so... ek dog jy wen..."
Comments