top of page

Die "K" woord

  • Chopstix
  • Aug 16, 2011
  • 1 min read

Die Kabels van die Gautrein is weer vanoggend gesteel.

Soos vele ander passasiers moes ek ook, soos laas week, alternatiewe reelings tref om by my kantoortjie uit tekom.

Soos Arch Desmond Tutu versoek het dat die “ons/hulle” houding moet verander sal ek

nou maar sê – “Ons het die kabels van die Gautrein gesteel” – Vrek dit maak nie lekker

sin nie maar anyway…

Recent Posts

See All
Teacher Arrested

A school teacher was arrested today at O R Tambo International airport as he attempted to board a flight while in possession of a ruler,...

 
 
 
Werksoek

Omie wat ry op die snelweg en sien jong outjie wat staan en duim gooi. Besluit om te help. Outjie klim in die kar en die dialog verloop...

 
 
 

Comments


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page