top of page

The Silent Wife

Chokkiebek

Gister val my oog op The Silent Wife,’ by A.S.A. Harrison, ‘n boek wat vergelyk word met Gone Girl van Gillian Flynn. Nou moet ek duidelik stel dat ek Gone Girl nie verder as die eerste hoostuk gelees het nie en nie net omdat ek gladnie van girly boeke hou nie. Ek hou verby.  Dit is veronderstel om ‘n riller te wees maar Flynn moes seker maar vriende in hoë plekke gehad het of anders is haar gemiddelde leser taamlik vlak. Dus dit is onregverdig om Silent Wife hiermee te vergelyk.


Harrison is dood aan kanker op ouderdom 65 voordat die boek publiseer is. Harrison het basies nie- fiksie geskryf  en ek verstaan  dat sy gesukkel het om haar enigste fiksieboek / novella  aanvaar te kry vir publikasie. In elk geval die boek het toe wel ‘n beste verkoper geword hierdie jaar.


Jodi and Todd bask in creature comforts galore: a condo with stunning waterfront views, a Porsche (his) and an Audi coupe (hers), an indulgent lifestyle afforded by his real-estate development business. Jodi sees just two clients a day in her psychotherapy practice, leaving plenty of time for Pilates, flower-arrangement classes and preparing the gourmet meals they both enjoy. Their obligatory golden retriever is named Freud. Their days and nights lack spice, but 20 years after meeting in a car collision, they’re still together, if not officially married. But the gloss on their existence is cracking. Todd is a serial cheater, and Jodi knows it. He’s aware that she knows, even as his latest fling turns from casual to life-changing. By the second paragraph of A.S.A. Harrison’s “The Silent Wife,” readers learn that Jodi will become a killer; her trip to the tipping point makes each subsequent page a waiting game. Lees verder hier:-

http://articles.washingtonpost.com/2013-08-20/entertainment/41427789_1_jodi-pills-discontents


Dit is nou op my to-read lysie. Maar as enige blogger dalk die boek gelees het sou ek baie graag jou mening wou hoor.


1 view

Recent Posts

See All

Comments


© 2022 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved

bottom of page