top of page
  • Cicerothesoothsayersays

Die wyse man se woord kan in aanhalings geplaas word

“Life is hard by the yard, but by the inch, life’s a cinch!” So waar!!

“Life is full of cactus, but we don’t have to sit on it!” Hoekom gee hulle nie vir jou eerder raad oor hoe om die kaktus uit jou gat te trek as jy reeds daarin gaan sit het nie? En hierdie juweeltjie:

“When life hands you a lemon, squeeze out a smile!” En nog 'n ding, hoekom altyd uitroep aan die einde van die quote? Gee jy uiting aan jou lewensvreugde op die suikerpakkie? Wie is hierdie 'Anonymous'? En wat moet jy doen om te kwalifiseer dat iemand jou aanhaal? Bring the quotes on people, ek floreer daarop. Hoe pienker, hoe beter. Asb, ek is my siniese self en sal dit met 'n open mind betrag.

1 view

Recent Posts

See All

Begin jou plasing hier skryf. Voeg prente, video's, #hashtags en meer by.

Stay away from me Build a fortress And shield your beliefs Touch the divine As we fall in line Can I believe When I don't trust All your theories Turn to dust I choose to hide From the all seeing eye

Begin jou plasing hier skryf. Voeg prente, video's, #hashtags en meer by.

bottom of page