- Izak de Vries
'n Spirituele tuiskoms: Die Nuwe Graskoue Trappers terug as wêreldkampioene
Updated: Dec 15, 2022







Senior Chief Abré Hector
Video-onderhoud verskyn hier Terloops, ek het dit met die hoof van protokol bevestig: Hy staan bekend as Senior chief. Hoekom? Want dit is wat ons, sonder die tongklappe, hom kan noem. Ek en jy kan die regte term nie uitspreek nie, laat staan nog lees en spel.