top of page
  • Uitmelkbos

GESEËNDE KERSFEES


By die Kerswense in vele tale op hierdie “internasionale” kaartjie al die pad uit Spanje van ons Nieman-vriende José Antonio Martínez Soler en Anna, sy vrou uit New Hampshire, voeg ek graag in Afrikaans by: Geseënde Kersfees. Sal graag José se kommentaar wil hoor as hy sou weet in hoeveel SA huise sy kaartjie op hierdie manier kom. Felices Fiestas, amigo!

0 views

Recent Posts

See All

Probleme probleme

Die hoop het toe nie beskaam nie. Rapport het afgelope Sondag vorendag gekom met ’n noemenswaardige resensie – Trisa Hugo se skrywe oor Veldhospitaal 12, die nuwe roman deur Marinda van Zyl. Boek24? W

SKOONHEID SONDER SKROOMHEID

Op bladsy drie van Die Burger vanoggend verskyn o.m. berigte oor die Mej. Wệreldwedstryd waarin Shudu Musida SA se kroon dra, en ‘n motorfiets-uitstappie na die Hartebeespoortdam waarvan die afwesighe

Comments


bottom of page