top of page
LitNet se top-bloggers
BOUSELS EN BROUSELS
Die HAT maak voorsiening vir die begrip “vername bousels”. Vir my beteken ‘n bousel egter iets wat sommer saamgeflans is. Die meeste...
Uitmelkbos
Oct 4, 20122 min read
Niks voorlopigs nie
Wonderlik! Die naweek was vir my ‘n dwaal – ek het die lees van Ingrid Winterbach se briljante Die aanspraak van lewende wesens...
Uitmelkbos
Oct 2, 20122 min read


KIERIEKOMMANDO
My eerste kierie is een wat my seun Johan vir my laat maak het uit die geldjies wat hy as koerantseuntjie in Bloemfontein verdien het: ‘n...
Uitmelkbos
Sep 30, 20123 min read


UMSHINI BOGGOM!
Die keuse van musiek by ‘n geleentheid kan nogal insiggewend wees van die geaardheid, voorkeure en gesindhede van mense. By ‘n bruilof...
Uitmelkbos
Sep 28, 20122 min read
LIGTE MISTYKIES
Ons almal struikel dikwels, sê die Groot Boek. “As iemand nie struikel nie, is hy ‘n volmaakte man.” Nie almal erken egter ewe maklik as...
Uitmelkbos
Sep 27, 20122 min read
SLANG VIR BREKFIS
‘n Luiperd wat ‘n luislang vang? Een van Sanparke se top-wetenskaplikes vertel vanoggend in Die Burger (seker ook in Beeld en Volksblad)...
Uitmelkbos
Sep 26, 20121 min read
Kortliks
‘n Paar kort gedagtes vandeesweek: Amper elders, deur Louis Esterhuizen, geresenseeer deur Andries Visage (Boeke24) Visagie meen hierdie...
Uitmelkbos
Sep 25, 20122 min read


OOR SPIOENE EN ANDER GEHEIME
In Januarie 1983 verskyn die nuwe besturende direkteur van Naspers, Ton Vosloo, sy vier koeranteredakteurs en die politieke redakteur van...
Uitmelkbos
Sep 25, 20123 min read


GEHEIM VAN TON EN F.W.
GROOT DAG – Naspers Beurs toe. Salie de Swardt, Ton en die uwe 18 jaar gelede. Vyftien jaar gelede, met sy uittrede as uitvoerende...
Uitmelkbos
Sep 22, 20123 min read


TON RED ‘N HOND
Orin Scott se vrolike prentjie van die nagtelike petalje in Northcliff Ton Vosloo is een van daardie mense wie se naam jy maar op ‘n...
Uitmelkbos
Sep 20, 20123 min read


MAG MAAR DROOM
Toe ek in 199 my eerste Honda CR-V uitgetrek het, het hy nogal oë laat rek. Op ‘n eerste uitstappie Clanwilliam se kant toe het ons by ‘n...
Uitmelkbos
Sep 19, 20122 min read
Om saam te praat met die resensent
Chris Karsten het verlede jaar twee ATKV-pryse ontvang vir Abel se lot, die voorloper van Die afreis van Abel Lotz. En sy manuskrip vir...
Uitmelkbos
Sep 18, 20123 min read


RACHELTJIE NIEMAND
Racheltjie de Beer was in werklikheid dus racheltjie niemand. Dit is die lakonieke kommentaar van my oud-kollega Ollie Olwagen op die...
Uitmelkbos
Sep 17, 20123 min read
VERLORE BLAD
Ai, nuwe probleem. As ek kennis kry van ‘n kommentaar op my huidige blog, word die volgende skakel verstrek waarop ek moet klik:...
Uitmelkbos
Sep 14, 20121 min read


RACHELTJIE – FEIT OF FIKSIE?
Racheltjie de Beer – feit of fiksie? My geslag het grootgeword onder die indruk dat Racheltjie ‘n kinderheldin van vlees en bloed was, ‘n...
Uitmelkbos
Sep 13, 20122 min read


OULAP SE SOP LOOP VER!
‘n Oulap se sop loop ver- so was dit altans in die goeie ou dae. My “Grassnyer” (die 1961-model Fiat 500-Gardiniera) kon iets soos 58 tot...
Uitmelkbos
Sep 10, 20123 min read


JOU KLEIN KLITS!
Net so ‘n blouetjie gehad! Hoeveel blikkies kondensmelk koop ‘n mens vir R200 000? Hoop omtrent soveel as wat jy in 1960 vir R500 gekoop...
Uitmelkbos
Sep 9, 20123 min read


BEKOORLIK OF ONBEHOORLIK?
Lieflike aand op Melkbos se strand Aitsa. Nou is ons bekoorlike dorp (dorpie) darem vir jou behoorlik op die mêp! As jul kan jol soos ons...
Uitmelkbos
Sep 7, 20122 min read


PIKKEWYNOORD 11
Ek woon in ‘n oord. Nie dat ons stil-stil na ‘n plek van versorging verhuis het nie. Maar dit is wat ek in Doendinge vir Afrikaans,...
Uitmelkbos
Sep 6, 20122 min read


TYD VIR TOT SIENS
Behoede my tog van melodrama, maar in elkeen se lewe kom “laastes”. Die verskyning van “Lewensgroot en Groter” is in die uwe se lewe so...
Uitmelkbos
Sep 5, 20122 min read
bottom of page
.png)



