top of page
LitNet se top-bloggers
Registrasieproses en -probleme
Bloggers, daar is nog ‘n klippie in die skoen ten opsigte van die registrasieproses. Ek het self probeer om ‘n splinternuwe blog te skep...
Uitmelkbos
Oct 22, 20121 min read
Skrywers, bloggers, neem op die PEN
Hallo (blog-)skrywers Saterdagoggend was daar ‘n geskiedkundige vergadering in die Letteregebou van die US: die hergekonstitueerde PEN...
Uitmelkbos
Oct 22, 20121 min read
Nou kan enigiemand blog en enigiemand kan van voor af registreer
Hallo bloggers Die fout is uitgestryk! Verfris (sou julle refresh so vertaal?) jou blogwerf en siedaar: nou staan daar bo Gebruikernaam...
Uitmelkbos
Oct 22, 20121 min read
Hoe om as nuwe blogger te registreer
Hallo bloggers Ons het navrae ontvang en self rondgekyk en in die proses vasgestel hier’s fout: op die oomblik kan niemand van buite...
Uitmelkbos
Oct 22, 20121 min read
VERSIE VIR HYGNET
Goeiedag Alles lyk bitter vreemd. Die ouman sal maar voel-voel sy weg moet vind. Waar aanvaar ek ‘n uitnodiging om ‘n vriend te wees? Hoe...
Uitmelkbos
Oct 21, 20121 min read
Welkom
Hallo bloggers Ek heet almal nog ‘n keer welkom by LitNet se nuwe blog-platform. Maar duidelik het ons pas getrek en die bokse moet nog...
Uitmelkbos
Oct 19, 20121 min read
Welkom!
Welkom by LitNet se blinknuwe blog-platform. Kyk gerus ‘n bietjie rond en word deel van ‘n lewendige gemeenskap bloggers wat nie bang is...
Uitmelkbos
Oct 19, 20121 min read
BLOGGER-OP
LitNet se blogs gaan van Vrydag 19 Oktober tot Maandag 22 Oktober van lyn af wees. Op Dinsdag 23 Oktober sal die blogs (hopelik) weer...
Uitmelkbos
Oct 16, 20121 min read
Vakuumverpak
A Spook’s Progress – deur Maritz Spaarwater. Resensie: Danie Marais (By) Boekeblad-redakteurs wat resensies met onderhoude verwar, gaan...
Uitmelkbos
Oct 16, 20122 min read
KLEIN IRRITASIES
Jou vabond, wag, ek sal jou kry, Van jou sal net ‘n bloedkol bly Hier op my kamermure. Deur jou vervloekte gonsery, Deur jou gebyt en...
Uitmelkbos
Oct 15, 20122 min read


KENT GIJ DAAI GOGGAS?
Vyande van die Boere , pas op! … Catharina van Rees “Kent gij dat volk vol heldemoed …?” Heldemoed, ja, maar ook ‘n volk met ‘n paar...
Uitmelkbos
Oct 14, 20123 min read


REG OPGESKROEF
Regter op 103 Meesal verstaan ek nie mooi wat presies hul ontdekkings behels wat nuwe kennis tot die mensdom bygedra het nie, maar ek...
Uitmelkbos
Oct 12, 20122 min read


BRING MY TRUG NA OU TENNESSEE …
Ons eie Transvaalse Sarie en haar graf. Haar Amerikaanse sussie is Ellie Rhee van Tennessee. Die buitelandse onderrok hang selfs kwaaier...
Uitmelkbos
Oct 11, 20123 min read
HULDE AAN ‘N UITGESTORWE SPESIE
As ou Nottie (Danny Nothnagel) maar kon weet hoe sy dood die herinneringe oor die era van die teleks sou laat vloei! Volksblad-kollegas...
Uitmelkbos
Oct 10, 20123 min read
‘n Nuwe lente
Daardie storie van die nuwe lente? Hier’s dit. JM Coetzee: ‘n geskryfde lewe, deur JC Kannemeyer. Resensent: Joan Hambidge. (Rapport...
Uitmelkbos
Oct 9, 20124 min read


BY DIE DOOD VAN OU NOTTIE
Nottie van Die Burger is dood. Het van 1963 met hom saamgewerk maar moes vanoggend in die koerant lees sy voornaam was Dannny. Danny...
Uitmelkbos
Oct 9, 20121 min read


VINNIG MET DIE NUUS
Britse telegrafiste en telefoniste stuur oorlogsnuus huis toe uit die slagveld in die verre Boererepublieke. (Uit: “The War...
Uitmelkbos
Oct 7, 20122 min read
“MADE IN THE USA”
Na aanleiding van vanoggend se artikel in “By” oor die moontlike Amerikaanse wortels van die Afrikaanse heldeverhaal van die...
Uitmelkbos
Oct 6, 20122 min read


SAAM IN DIE KOOI
Met drie seuntjies om 06:30 saam in die kooi het nie eens die boeiende Racheltjie de Beer-storie uit die bekwame penne van gewaardeerde...
Uitmelkbos
Oct 6, 20121 min read
MY LIEWE JONG VRIEND …
Die wysheid van die grysheid word bekroon met die verowering van ‘n reuse-geldprys deur Desmond Tutu vir sy lewenslange, konstante en...
Uitmelkbos
Oct 5, 20123 min read
bottom of page
.png)



