top of page
LitNet se top-bloggers
Wil jy in kennis gestel word as iemand kommentaar lewer? En hoe voeg mens ‘n intekenblokkie op
1. Ek het ‘n spul navrae ontvang van mense wat kennisgewings wil ontvang as iemand kommentaar lewer op ‘n blog of dan weer reageer op ‘n...
Uitmelkbos
Nov 1, 20121 min read
Koos Kombuis se Kersfees
Dis al 1 November en nou kan die winkels maar begin Kersversierings opsit. Of hoe? Lyk my Koos Kombuis stem nie saam nie …Hy wonder: Is...
Uitmelkbos
Nov 1, 20121 min read
BLAASKANS – NET VIR MANS!
Een keer per maand vergader ‘n klomp oumansklier-veterane in Bloemfontein om nuwe lede in hul klub te verwelkom en hul rillerverhale as...
Uitmelkbos
Nov 1, 20123 min read
Prentjies as stories (nee, nie Playboy nie: rotskuns)
Adage se opmerking oor my Playboy-inskrywing gister (“woorde met prentjies”) het my laat glimlag. Hier’s ‘n ander een, op dieselfde...
Uitmelkbos
Oct 31, 20121 min read
Kan dié Haas-bedas regtig die intelligente leser se speelmaat wees?
Ek kan nie weerstaan om tog hierdie kort-kort heupvuur-onderhoud met julle te deel nie. Ek het pas ‘n interessante gesprek met die...
Uitmelkbos
Oct 30, 20121 min read
Kritiese reaksie
So kry ons Afrikaans …, deur Christo van Rensburg. Resensent: Jacques van der Elst. (Rapport Boeke) Van der Elst kry twee dinge reg: Hy...
Uitmelkbos
Oct 30, 20121 min read
Lady Gaga en Die Antwoord
Lady Gaga is kwaad vir hulle. Wat beteken sy neem notisie. En soos ons weet, is Lady Gaga ‘n paar miljoen werd, indien nie biljoen nie....
Uitmelkbos
Oct 29, 20121 min read
‘N BELHAR-SCENARIO
EEN somber scenario vir Belhar, veral ook weer ná die lees van die insiggewende “Belhar Geweeg” (Piet Theron et al, Kraal-uitgewers,...
Uitmelkbos
Oct 29, 20123 min read


AGTER DIE MIKROFOON
Spanmaats. Die SAUK-manne Neville Krige en Daan Eksteen en Volksbladman Hennie van Deventer met hul parlementere pette. ‘n Ererol met...
Uitmelkbos
Oct 27, 20124 min read


ONS EIE ‘VENESIë’
Venesië, natuurlik, maar ook Amsterdam, Parys, New York, Boston, New Orleans, San Antonio, Hong Kong, Kobe, Odessa … dis ‘n lang,...
Uitmelkbos
Oct 25, 20122 min read
Voorlopige hulp en wenke
Hallo bloggers Ek hoor al julle praktiese navrae oor die blogs hard en duidelik. Ek wil so gou moontlik antwoorde bied, maar hoop julle...
Uitmelkbos
Oct 25, 20121 min read
Hoekom blog jy? En hoekom blog jy by LitNet?
LitNet-bloggers Die internet is ‘n raserige plek. Dis erger as Birdstraat se Pick & Pay in Stellenbosch half elf op ‘n Saterdagoggend, as...
Uitmelkbos
Oct 24, 20122 min read
As jy steeds sukkel om jou blog op te spoor …
Goeiemôre! As jy steeds sukkel om jou blog op te spoor, probeer om jou blognaam (dis nou die naam van jou blog se werf OF die naam...
Uitmelkbos
Oct 24, 20121 min read
Het julle gesien hoeveel bloggers hier is?
Kyk bietjie hier: http://blogs.litnet.co.za/blogs/ Heel bo is ‘n blogteller-blokkie. Hier kan jy sien hoeveel bloggers is by LitNet....
Uitmelkbos
Oct 23, 20121 min read
Bou jou eie werf
Almal, ek kry baie navrae oor waar mens kan sien hoeveel bloggers lees jou blog, byvoorbeeld. Hier waar ek nou my nuutste bloginskrywing...
Uitmelkbos
Oct 23, 20121 min read
Goeie maniere
Arendsnes, deur Dirk Jordaan. Resensent: Nico Geldenhuys (Boeke24) Eersteklas, dié resensie! Die roman wentel om ‘n etiese vraagstuk en...
Uitmelkbos
Oct 23, 20122 min read


Voete vind en lewende wesens
Goeiemôre! Het enigeen van julle al Ingrid Winterbach se Die aanspraak van lewende wesens gelees? Of dink julle nie almal vind haar boeke...
Uitmelkbos
Oct 23, 20121 min read


SOMMER SKOON SIMPEL
Verspot, deel die woordeboek ons mee, is snaaks, gek, laf, belaglik. Een voorbeeld wat genoem word is “verspotte meisietjies”. Ietwat...
Uitmelkbos
Oct 23, 20123 min read
Almal kan registreer
Die probleme is uitgestryk en ek ontvang reeds kennisgewings van bloggers wat suksesvol geregistreer het. Enigeen en almal kan nou...
Uitmelkbos
Oct 22, 20121 min read
Vriendskapsversoeke en om te registreer
Bloggers Om nuwe vriende te maak, moet jy doodeenvoudig na die blogger se profiel gaan met wie jy bevriend wil wees en ‘n...
Uitmelkbos
Oct 22, 20121 min read
bottom of page
.png)



