top of page
LitNet se top-bloggers


SOEKERS WAT NOOIT VIND
Nou net Herman Giliomee se boeiende boek Die Laaste Afrikanerleiers neergesit. Dis ‘n moerse boek. Van die begin tot die einde was ek...
Uitmelkbos
Dec 7, 20121 min read


PLETTERVAT!
Hoe’s daai vir ‘n plettervat? ‘n Troppie rooibokke kry snuf in die neus; sit op loop en loop hulle vas in die luiperd se hinderlaag....
Uitmelkbos
Dec 6, 20121 min read


NET EEN LINKERHAND!
‘n HYSBAK ruk stotterend tot stilstand tussen twee verdiepings. Ingehok met vreemdes of stoksielalleen hang jy hier tussen hemel en...
Uitmelkbos
Dec 5, 20122 min read


Die koning het donkie-ore
Daar is iemand wat ek baie goed ken. Ek weet hoe lyk haar oë as sy die vorige aand te veel gedrink het. Ek weet daar is ‘n man wat...
Uitmelkbos
Dec 4, 20123 min read
Ongemak
Nemesis, deur Riana Mouton. Resensent: Ilse Salzwedel. (Rapport Boeke) Salzwedel laat my ongemaklik voel met hierdie resensie. Mens...
Uitmelkbos
Dec 4, 20123 min read


MELKBOS-MAKIETIE
Die drinklied uit La Traviata, die drinklied uit The Student Prince, Eitemal se Drinklied – weet nie hoe dit is nie, maar die lied en die...
Uitmelkbos
Dec 3, 20123 min read
DIE DOOD VAN ‘N TRADISIE
Bedaar, bedaar, vermaan my vriende, maar begrafnisse beroer nou een maal hierdie blogskrywer se gemoed – al is dit ook net die begrafnis...
Uitmelkbos
Nov 30, 20123 min read
Speknekke en ander misdadigers
Mens of monster: Die psige van ‘n misdadiger, deur Carla van der Spuy. Resensent: Riette Rust. (Rapport Boeke) Ja, ja. Maklike formule:...
Uitmelkbos
Nov 27, 20122 min read


SKYN EN WERLIKHEID
Vir die ongelowige Thomasse wat my verdink dat my wolkefoto van Tafelberg eintlik maar die regte Tafelberg is – net bedek met ‘n...
Uitmelkbos
Nov 26, 20121 min read


TAFELBERG MERK 2
Twee Tafelberge langs mekaar: die en van rots en grond, die ander van wolke. Hier is die wolk-ene, net regs van die Ware Jakob. Die foto...
Uitmelkbos
Nov 25, 20121 min read


MNR. INTEGRITEIT
Die doedelsakke, tromme en Hooglanders wat in geruite rokkies trippelswaai, het ontbreek. In meer as een opsig het die gedenkdiens vir...
Uitmelkbos
Nov 24, 20123 min read
OUERIG EN MOERIG-RIG
Twee “ouerige dames” se gesprek in ‘n koffiehuis laat die jonger man aan die tafel langsaan sy ore spits. Een vertel gedoriewaar vir...
Uitmelkbos
Nov 21, 20122 min read


‘n Protea om dankie te sê
Wat kan alles in ‘n maand gebeur? Mens kan ‘n roman skryf, as mens NaNoWriMo glo. (Maar is dit wáár? Komaan, was julle vuil wasgoed en...
Uitmelkbos
Nov 20, 20122 min read
Om oor te vertel of nie
Hartland, deur Deon Opperman. Resensent: Nico Geldenhuys (Boeke24) Geldenhuys se uiteensetting van die inhoud van Hartland bring ‘n aspek...
Uitmelkbos
Nov 20, 20122 min read
GAAN VLIEG … MET STYL!
Agter die lessenaar van daardie platjie-minister Hendrik Schoeman van ‘n vorige generasie anderster soort politici as vandag was ‘n...
Uitmelkbos
Nov 20, 20122 min read
VERBALE DIARREE
Politieke retoriek is dikwels robuust; opponente spaar mekaar nie as dit by slegsê kom nie. ANC-minister Lindiwe Sisulu se klap na die DA...
Uitmelkbos
Nov 19, 20122 min read
AULD LANG SYNE
Vanaand na die wonderlike “Christmas Collection” van Phil Coulter geluister. Sy vingers op die klawers laat ou Kersgunstelinge soos...
Uitmelkbos
Nov 18, 20121 min read
VIR ‘N ‘RAAID’ GEVAT
Die moeilikheid is dat ‘n mens meesal nie weet ‘n maatskappy staan met sy een voet op ‘n piesangskil en met die ander in die graf nie. ...
Uitmelkbos
Nov 16, 20122 min read
Wil jy deurlopend sien waar ander bloggers kommentaar gelewer het?
@zephur kry nie ‘n salaris by LitNet nie, maar dalk verdien hy ‘n toekenning van ‘n aard. Hieronder het ek sy blog heeltemal openlik...
Uitmelkbos
Nov 15, 20123 min read


OLIFANT-AVONTURE
MY ou maaifoedie van ‘n olifant, Mayafudi, begin van vandag, Woensdag 14 November, nuwe bosse ooptrap. My eerste e-boek, “Spore in die...
Uitmelkbos
Nov 14, 20122 min read
bottom of page
.png)



