top of page
LitNet se top-bloggers


‘HYGROMAN’ VAN OLIFANTE
In die opbou tot die groot waters wat nou weer deur nuwe vloede deur die Wildtuin se hoofare – soos die Sabie – gepomp word, het die kwik...
Uitmelkbos
Jan 18, 20133 min read


GEHEIM VAN DIE FLAMINKE
Hartenbos in die Kersvakansie het my mond laat oophang: die woonwadorpe soos legkaarte; die gesellige kuiery in die strate van die...
Uitmelkbos
Jan 16, 20132 min read
IEWERS IN KARATSJI
Wel, hier’s ons weer terug op Melkbos . Die bosvakansie is agter die rug. Die berg en die branders sorg gelukkig vir ‘n ewe mooi oggend-...
Uitmelkbos
Jan 15, 20131 min read


Al die blikkitare in die K(r)amer
“Dis koel hier in die kamer, my naam is David Kramer …” Só open hy die vertoning op ‘n koelerige Januarie-aand voor ‘n stampvol saal....
Uitmelkbos
Jan 11, 20133 min read
Die olifant in die blogruimte?
Ek wonder of daar ‘n Afrikaanse manier is om te vra: “Is daar ‘n olifant in die kamer?” Sedert LitNet se blogs na WordPress geskuif het,...
Uitmelkbos
Jan 11, 20131 min read
In die land van Kammalielie
Al ooit langpad gery saam met ‘n tweejarige én ‘n vyfjarige in die motor? En al ooit langpad gery saam met ‘n tweejarige en vyfjarige en...
Uitmelkbos
Jan 7, 20132 min read
20CMB13
Diegene wat gister in Skukuza in die kerk was, sal weet wat hierdie vreemde opskrif beteken. Dit is ontleen aan ‘n ou-ou christelike...
Uitmelkbos
Jan 7, 20131 min read
Voorspoedige Tweede Nuwejaar
Oujaarsaand 2012 was merkwaardig stil in ons woonbuurt. Die oorwegende geluid was die wind wat takke op die dak skraap. Die gebruiklike...
Uitmelkbos
Jan 2, 20132 min read


The Little Mermaid
Dis vakansie vir sommige en beslis vir skoolkinders. Maar net omdat hulle nie in die skool of kleuterskool is nie, beteken dit nie die...
Uitmelkbos
Dec 24, 20124 min read
2012: Om te soek en om te praat
Die jaar 2012 het nou waarlik ryp geword en sowaar: die wingerd verbruin (in die blakerende son). LitNet se span het mense gevra om Top...
Uitmelkbos
Dec 18, 20122 min read


MOOISTE STILLE NAG
Die tradisionele Stille Nag bly as geliefde Kerslied in mense se harte bo al die ander uitttroon. Wat sou die heel mooiste opname wees...
Uitmelkbos
Dec 18, 20122 min read


TWEEDE IN DIE 880
Jy kry atlete en ATLETE. Ek was een van eersgenoemde. Kort loopbaan. Relatief onskouspelagtig. My swaer Fanie van Wyk was een van...
Uitmelkbos
Dec 17, 20123 min read


LewensLANK en LANGER
Lewenslank, noem Henri van Biljon van Melkbos daardie paar slanke bene op die foto hierbo. Die foto is 50 jaar gelede deur ‘n Durbanse...
Uitmelkbos
Dec 16, 20122 min read


MET MIDDERNAG ….
Sou die gebruik iewers nog bestaan dat die name van elke sterfgeval in die jaar by ‘n middernagdiens somber van die kansel genoem word?...
Uitmelkbos
Dec 15, 20122 min read


ONTDEK HIERDIE JUWEEL !
Die tweeling Jacob en Thomas geniet dit gate uit op die watertaxi Kaapstad se “watertaxi” is steeds die Moederstad se blinkste...
Uitmelkbos
Dec 13, 20122 min read


MOOI, MOOIER, MOOISTE
Oor begrippe soos mooi, lelik, lekker, sleg, goed, oulik, vervelig – en in die nuwe idioom bepaald ook oor zef en “kommin” – kan ‘n...
Uitmelkbos
Dec 12, 20122 min read
“DIE BEK” EN EK
“Die Bek” kan huil, lees ons vandag in Die Burger in ‘n onderhoud onder vier oë met Beeld se Arnim van Wyk. Ek dink terug aan 35 jaar...
Uitmelkbos
Dec 11, 20122 min read


WYSE MAN MET `N SNOR
“Jingle Bells” en “White Christmas” klink weer op in elke winkelsentrum. Dit gebeur elke jaar hierdie tyd van taamlik lank voor...
Uitmelkbos
Dec 9, 20122 min read


“ONS DUITSER”
Van Melkbos tot Stuttgart In die woonbuurt Kernen, Stuttgart, het ‘n sneeulagie op die grond en ‘n temperatuur van 0°C “ons Duitser”,...
Uitmelkbos
Dec 8, 20122 min read


HET HOM!
Uiteindelik die regte foto opgelaai gekry, eureka – sien die blog Plettervat hieronder.
Uitmelkbos
Dec 7, 20121 min read
bottom of page
.png)



