top of page
LitNet se top-bloggers


LIEWE OU PIET
* Die skynbaar sorgelose ou met die skewe, goedige en lakonieke glimlag en ‘n hart van goud; * Die “bok vir sports”, die lekker...
Uitmelkbos
Feb 12, 20133 min read
‘n Chaos sal dit bly
Chaos, of Op soek na Superman, deur Hans Pienaar. Resensie: Jaco Nel (Boeke24) ‘n Resensie wat mens nie uitnooi om die boek te gaan lees...
Uitmelkbos
Feb 12, 20131 min read


‘N SONSTRAAL, ‘N SONSTRAAL
Ek moet tot siens sê, namens elkeen van die 1 500 lidmate. Dit is nie die maklikste takie wat ek al moes verrig nie. Elkeen begroet...
Uitmelkbos
Feb 10, 20132 min read


SONDER ‘N DRAAD
My blog-argief was nog nooit nuttiger nie as toe Elna Smit, voorsitter van Melkbos-gemeente se Silwerkragvereniging, my Woensdagmiddag...
Uitmelkbos
Feb 8, 20132 min read
Die musiek van ons tyd (Family Symphonic Fun saam met die Kaapse Filharmoniese Orkes)
Een ding kan die Kaapse Filharmoniese Orkes nie doen nie: Hulle kan nie hulself baie sigbaar maak op Facebook nie. Ek sukkel nou al die...
Uitmelkbos
Feb 6, 20134 min read


SAKDOEK SE SON SAK
Moet ons ‘n traan wegpik vir die nuttige sakdoek? Ek hoor ontstellende dinge: Kinders vat nie meer sakdoeke saam skool toe nie;...
Uitmelkbos
Feb 6, 20132 min read
‘n Resensie deur ‘n kenner
Koffer in Berlyn, deur Hennie Aucamp. Resensie: Schalk Schoombie (Boeke24) ‘n Boek deur ‘n kenner op ‘n vakgebied sal altyd die beste...
Uitmelkbos
Feb 5, 20133 min read


BOOM MET BAIE VRUGTE
‘n Man wat baie tot stand gebring het waarvan ander die vrugte pluk. So het ds. Johan Rossouw in die Paarl se historiese Strooidakkerk...
Uitmelkbos
Feb 3, 20133 min read
LEKKERBEKKE EN LIEGBEKKE
Die flambojante Louis Luyt en die ewe flambojante koerantman Jack Viviers was maatjies, wat in die jare 70 gereeld ‘n voortreflike...
Uitmelkbos
Feb 2, 20132 min read


LUIPERD-VRESE
Toe ons Sabiepark binnery, was die prominente kennisgewing op die swartbord by die hek: Leopard in the park! Mooi skets van ‘n luiperd...
Uitmelkbos
Jan 30, 20133 min read


Hartie’s Haven sê dankie …
Anderdag kry ek ‘n e-pos van Hartie’s Haven in verband met die boeke wat julle aan die kinders daar geskenk het. Die e-pos was in woorde...
Uitmelkbos
Jan 30, 20131 min read


Die dood van die CAPTCHA (TOOTROM)
Die massa het gepraat en LitNet het geluister. Gistermiddag is die CAPTCHA-kode amptelik vermoor. Net om almal gerus te stel: dit was ‘n...
Uitmelkbos
Jan 30, 20131 min read


MPUMALANGA-STYL
So vervang jy ‘n knaldemper Mpumalanga-styl. ‘n A-klas-Mercedes minus sy waardigheid voor ‘n kafee/motorhawe iewers in daardie anderster...
Uitmelkbos
Jan 28, 20131 min read
Kinderboeke
Vandeesweek is Boeke24 in sy geheel toegespits op boeke vir kinders. Ek het al ‘n paar jaar gelede geskryf oor die liederlike manier...
Uitmelkbos
Jan 28, 20131 min read


PANIC MECHANIC
Die bos-Honda – muisneste onder die “dash” Iewers in ‘n versie vermeld ek my vrees vir “Mpumanlange se slange”. Mpumalanga se...
Uitmelkbos
Jan 28, 20133 min read


MIDDERNAGFEES
UIt elke bosvakansie kom iets nuut, soos uit ons donker vastelandjie, Afrika. “Semper aliquid novi” was ook oor Nuwejaar vir Sabiepark ‘n...
Uitmelkbos
Jan 25, 20133 min read


BOUDJIES IN DIE BOS
Stadig stap in die lange pad …. DIE oes van kordate jong rooibokkies, vol hupppelende lewenslus, is altyd ‘n somervreugde in die...
Uitmelkbos
Jan 23, 20133 min read
Skraal begin vir 2013
Van vakansies weet mens een ding seker. Hulle kom tot ‘n einde. Ek het my stapel koerante van die afgelope weke deurgegaan, en is...
Uitmelkbos
Jan 21, 20132 min read


WILD IN DIE NAG
Diere kyk terwyl jy slaap. Dit is die raak beskrywing van skoondogter, Mariza, van ons nuwe Sabiepark-plesiertjie met die bespiedkamera...
Uitmelkbos
Jan 20, 20132 min read


Wat *ouers* moet weet
Dis daardie tyd van die jaar. Orals duik foto’s van potlode en skryfboeke op, ge-Photoshop sodat dit lyk of hul ‘n elegante skadu gooi...
Uitmelkbos
Jan 18, 20132 min read
bottom of page
.png)



