top of page
LitNet se top-bloggers
OP OU VOETSPORE
Om op ou voetspore terug te loop, is vir my ‘n hartsaak. Ek is ‘n reünie-man en gaan loer graag op Volkies en Tukkies by my ou klas- en...
Uitmelkbos
Apr 7, 20135 min read


KWALE, KIERIES EN KORDAATSTUKKE
Hierdie ou is terug in die hospitaal, daardie ou kom aanstaande week onder die mes, hierdie ou sukkel maar nog met die nagevolge van ‘n...
Uitmelkbos
Apr 6, 20132 min read


KAART EN TRANSPORT: HIER’S HY
#hennievandeventer #koerant #woord #uitmelkbos #wat #borgnwoord #borg
Uitmelkbos
Apr 5, 20131 min read


KAART EN TRANSPORT
HvD in sy koeranthemp uit Honolululu met die voorblad van Die Volksblad wat met sy bevordering Kaap toe in 1992 aan hom oorhandig is....
Uitmelkbos
Apr 4, 20131 min read


SPOKE TEEN DIE MUUR
Vir hierdie ou gryse met ‘n gevoel vir tradisie is dit ‘n heuglike dag. Die gedagte aan daardie foto’s met hul kollektiewe geskiedenis...
Uitmelkbos
Apr 3, 20133 min read
Persoonlike reaksie
Vang ‘n Boer – Die stryd tussen Boer en Ovambo, deur L.J. Bothma. Resensie: André le Roux. Ek onthou dat ek in die tagtigs nie baie...
Uitmelkbos
Apr 2, 20131 min read


‘KOERANT-BAAS’
Volksblad-era, 1980’s Ontmoet HvD – “koerant-baas”. As dit alte vernaam klink, lees liewer verder. Die waarheid is dat ek nie Media24...
Uitmelkbos
Apr 2, 20132 min read


‘N SUURLEMOEN, ‘N SKERPIOEN
Al Debbo was vir jou oulik en snaaks of onuitstaanbaar (na persoonlike smaak), maar vir ons generasie was hy ‘n huishoudelike naam. As...
Uitmelkbos
Apr 1, 20133 min read


BRUID SE SINTUIG NO. 7
Die uwe is 46 jaar gelede in die NG kerk Bultfontein getroud. Agterna was in die kerksaal ‘n ietsie te ete en te drinke en ‘n paar...
Uitmelkbos
Mar 31, 20132 min read


LEEUTJIE LEK SY LIPPE!
#spursespyskaart #Wildtuin #leeutjie #leeukos #spurindiewildtuin #uitmelkbos #leeutjieinnwildtuin
Uitmelkbos
Mar 30, 20131 min read


‘N MAN VIR O-DAG!
FOTO EEN: ‘n Glasie op die eerste Saterdagponie. HvD (redakteur) en die span agter daardie poging: Herman le Roux, assistent-redakteur,...
Uitmelkbos
Mar 28, 20133 min read


‘N MA SE LIEFDE?
Aitsa! Painter en die uwe met ons Harvardbaadjies in 1997 op Melkbos. Koerantmense dra die etiket dat hulle sinies is, soos prokureurs...
Uitmelkbos
Mar 26, 20134 min read
Geesdrif
Mediterreense herinneringe, deur André P. Brink. Resensie: Herman Lategan. (Rapport Boeke) Herman Lategan het ‘n baie sterk mening oor...
Uitmelkbos
Mar 26, 20133 min read


MEEGEVOEL VAN MESHACK
Meshack, Johan en Novo, Johan se staffie, in die oprit van Genl. Van Schoorstraat 1. Seker die laaste boodskap van meegevoel met Ouma...
Uitmelkbos
Mar 23, 20132 min read
Menseregtedag 2013 (en Shakespeare)
‘n Familielid vir wie ek baie lief was, is so twee weke gelede dood. Hy was 37. Ek het deur donderwolke Johannesburg binnegevlieg na sy...
Uitmelkbos
Mar 21, 20132 min read


UITEINDELIK MYNE!
Een van die foto’s wat bo die koppenent van Ouma se sterfbed gehang het, is van my vrou in haar fleurige jeug. Dis ‘n foto met ‘n...
Uitmelkbos
Mar 20, 20132 min read


LYKWA WORD PAMPOEN
Ons het Sondag van ons eie Ouma Marietjie van Wyk, Tokkie se ma van amper 99, met ‘n aangrypende diens in die NG kerk Melkbos afskeid...
Uitmelkbos
Mar 19, 20132 min read
Kalm woorde, groot lof
[vii] deur Gilbert Gibson. Resensie: Marthinus Beukes. (Rapport Boeke) ‘n Digbundel is die enigste Afrikaanse publikasie wat vandeesweek...
Uitmelkbos
Mar 19, 20131 min read


VRIEND VAN DIE MONUMENT
Blik op die Voortrekkermonument uit die skilderagtige gedenktuin Hoeveel Suid-Afrikaners was onlangs by die Taj Mahal maar lanklaas,...
Uitmelkbos
Mar 13, 20132 min read
Werklik slaags
Asterix en die Galliërs & Asterix en die goue sekel, deur René Goscinny en Albert Uderzo. Resensie: Coenraad Walters (Boeke24) ‘n...
Uitmelkbos
Mar 12, 20132 min read
bottom of page
.png)



