top of page
LitNet se top-bloggers


Untitled
Waar soek ‘n mens watter kelder/kuierplek in die Breedekloof/Slanghoekvallei? Wens ek het hierdie oulike kaart gehad VOORDAT ek begin ry...
Uitmelkbos
Apr 25, 20131 min read


HOENDERTJIES VIR ETE
BO: BERG EN WINGERD BY JASON’S HILL Soos die jare aanstap, verander baie goed van waarde in hoenderhokke: allerlei ou geboutjies,...
Uitmelkbos
Apr 24, 20131 min read


OORVAL DEUR RUSTIGHEID
Iemand van die omgewing het die prentjiemooi forelplaas by ons aanbeveel vir slaapplek naby Rawsonville. Dit sal vir sommige dalk ‘n...
Uitmelkbos
Apr 23, 20131 min read
Moeilikheid saam met maklikheid
Die AE tot OE van seks, deur Riette Rust. Resensie: Kerneels Breytenbach (Boeke24) Dis maklik om resensies deur joernaliste en...
Uitmelkbos
Apr 23, 20132 min read


KAAS DIT EN GENIET DIT!
“Hyg in Afrikaans”, lees hierdie ou gryse vanoggend op Die Burger se voorblad by twee vol, rooi lippe. “As dit seks nie opkikker sal...
Uitmelkbos
Apr 22, 20131 min read


BERGE, BERGE DRUIWE
Net voordat ons ry Slanghoevallei toe vra my vriend Koos Myburgh: “Ry julle oor Bainskloof?” Daar en dan besluit ek: dan maak ons so. Dit...
Uitmelkbos
Apr 21, 20131 min read


VER BOSPAAIE MET DAPPER EN STAPPER
Op so n staptog is jy darem nie op eie houtjie nie, wel in die geselskap van gewapende veldwagters. Nogtans sal die ervaring seker baie...
Uitmelkbos
Apr 20, 20131 min read
WEBWERF MET PIT
Mieliestronk is ‘n bekende naam in Afrikaanse huise. Vir tienduisende ouers en skoolkinders beteken dit: ‘n goudmyn van inligting vir...
Uitmelkbos
Apr 19, 20131 min read


TWEE TORINGS
#bostonsecommon #bostonsehancocktoring #bostonseswanebote #uitmelkbos
Uitmelkbos
Apr 18, 20131 min read


Beweging in Bloemfontein
Ek wonder of ek al iets oor die Denker geskryf het. As ek nie het nie, dan moes ek al. Daar’s sekere standbeelde waarvan almal die name...
Uitmelkbos
Apr 18, 20132 min read


AI, OU BOSTON!
Ek het in my albums gaan blaai. Hierby ‘n saamgestelde foto van die John Hancock-sentrum – Boston se glaskas. Links is Copley Square met...
Uitmelkbos
Apr 18, 20131 min read


BLOG NOMMER 1 000
BO: Oupa en die tweeling, Jacob en Thomas, saam in Sabiepark se swembad (Januarie 2013). ONDER: Oupa en die tweeling saam op Melkbos by...
Uitmelkbos
Apr 17, 20133 min read
Agteros
In die skadu van soveel bome, deur Hennie Nortjé. Resensie: Nini Bennett. (Rapport Boeke) Hierdie bundel het al verlede jaar verskyn....
Uitmelkbos
Apr 16, 20132 min read
KODDIGE VLEISIE (BLOG 999)
In die lig van al die vleis-opskuddings oor waterbuffel, donkie, kwagga, perd en wat nog herhaal ek graag ‘n stukkie van vier gelede jaar...
Uitmelkbos
Apr 15, 20132 min read


BOEKE OOR SABIEPARK (BLOG 998)
Va Van verskeie bestaan wel pdf-weergawes. Dit sluit in Buurman van die Wildtuin (2005), Duisend dae langs die Sabie (2011) en Olifante...
Uitmelkbos
Apr 13, 20131 min read


STAMBOEKBAADJIE (BLOG 997)
LINKS: Splinternuut. HvD in sy baadjie om oor huis toe te skryf. Die VanD-gesin in 1976. Toe ek in die herfs van 1976 by ‘n manswinkel in...
Uitmelkbos
Apr 12, 20132 min read


IN DIE HART, UIT DIE KOP
Amper van blad tot blad duik ou gunstelinge op: baie wat ek op skool in die hart leer liefkry en uit die kop leer ken het. Eugène Marais,...
Uitmelkbos
Apr 10, 20132 min read
Briewe van ‘n bekende
Mits dese wil ek vir jou sê, deur Hennie Aucamp. Resensie: Daniel Hugo. (Rapport Boeke) Die Afrikaanse leserspubliek weet meer van...
Uitmelkbos
Apr 9, 20132 min read


IN DIE KOL
Oor die kawolt op die Ikey-kampus oor die peiling rakende die aantreklikheid van rasse laat hy hom, volgens berigte, soos volg uit: “Wat...
Uitmelkbos
Apr 9, 20131 min read
ROM, ROM, ROM, MATIES KAP OM
Binne ‘n week het twee Tukkiespanne byna 100 punte teen die roemryke Maties opgestapel. Dis mos ongehoord. My Tukkietone krul, maar ‘n...
Uitmelkbos
Apr 9, 20131 min read
bottom of page
.png)



