top of page
LitNet se top-bloggers
Pespos, rookskerms en net ‘n nommer sonder ‘n huis
Gister by ‘n geleentheid as voorloper tot die Franschhoek Literêre Fees het Chanette Paul gesê: moenie dialoog skryf soos wat mense...
Uitmelkbos
May 17, 20131 min read


AS JY BAIE STERK IS ….
Ons leef maar 70 jaar, en as ons baie sterk is, tagtig, skryf Moses in sy bekende gebed in Psalm 90:10. As jy ‘n hoë en rype ouderdom...
Uitmelkbos
May 16, 20133 min read


GESEëND IS DIE SAGMOEDIGES
Wie is die “sagmoediges” oor wie in die Bergpredikasie ‘n saligspreking (seën) uitgespreek word? Is hulle ekskuus-dat-ek-leef-mense,...
Uitmelkbos
May 15, 20132 min read
Die groot en die klein publiek
Die gewildste Afrikaanse gedigte, saamgestel deur Leserskring. Resensie: Ian Raper. (Boeke24) Wat skryf ‘n resensent oor ’n bloemlesing...
Uitmelkbos
May 14, 20133 min read


MENTORS EN TORMENTORS
Ons sou ‘n skaflike koerantjie kon aanmekaartimmer, die 20-stuks oud-Volksbladders van alle generasies wat Johan van Wyk se...
Uitmelkbos
May 13, 20133 min read
Die dansende digter
Wat is daardie grappie nou weer van iemand wat ‘n digter is, soms meer as ander kere? Ek is digter as ‘n kluit as dit kom by gedigte...
Uitmelkbos
May 12, 20133 min read


WARM PLAASBROOD EN VYEJêM
TWEE debute geskied vandag hier: JvW ná die pleeg van vyf miljoen joernalistieke woorde (aldus Tobie Wiese, gewoonlik betroubare bron)...
Uitmelkbos
May 12, 20136 min read


FEES VAN KARRE
Drie Doges in my lewe In die rolprent Hitchkock is die “master of suspense”, wat my betref, ietwat karikatuuragtig uitgebeeld – selfs as...
Uitmelkbos
May 7, 20132 min read
Woorde wek
Koljander, deur Carié Maas. Resensie: Christell Stander. (Rapport Boeke) ‘n Lekker resensie: Stander toon die soort agting wat ‘n...
Uitmelkbos
May 7, 20133 min read


KLAPSOEN VIR KLEINNIG CHARLIZE
Met die komplimente van Theo Verwey G’n wonder ons Afrikaners is so gek na die uitlê van familie nie. Ons is amper almal verlangs aan...
Uitmelkbos
May 6, 20132 min read


KOUE KERKE EN KITARE
Clive en Heletia Oosthuizen Het ons smaak opgeraak of ons geld? Het moderne kerkargitekte die kluts kwytgeraak? Is dit maar net ek wat...
Uitmelkbos
May 5, 20132 min read


STUDENTIKOSE GRAPJASTERY
Op een verhoog was ek wel. Dit het behoort aan die skouburg in Bellville se Burgersentrum. Aan die einde van die ASB-kongres op...
Uitmelkbos
May 3, 20132 min read


EVANGELIE en evangelie
Lukas fokus bv. op Maria wanneer hy die geboorteverhaal vertel. Mattheus gee meer aandag aan Josef. Hy berig oor die geboorte maar slaan...
Uitmelkbos
May 1, 20132 min read


DIE JAAR WORD RYP …
Herfstyd in die Kaap – en die jaar word ryp nie net in N.P. van Wyk se goue akkerblare en wingerd wat verkleur nie. Ook in die talmende...
Uitmelkbos
Apr 30, 20131 min read
Seks en ander verlanges
Afrikamasutra, deur Ilse Carla Groenewald. Resensie: Kerneels Breytenbach (Rapport Weekliks) Rapport is een van die Afrikaanse koerante...
Uitmelkbos
Apr 30, 20133 min read
Vryheid van spraak
Die wetsontwerp op beskerming van inligting is verlede week aanvaar. Dit voel al bietjie soos ou nuus, so baie is al hieroor gepraat....
Uitmelkbos
Apr 29, 20132 min read
LANSIE VIR EGBREUK!
Die leraar slaan die Bybel oop en lees vir sy kuddetjie die Tien Gebooie. Skielik skiet ‘n skok deur sy lyf wat sy kunstande laat ratel....
Uitmelkbos
Apr 29, 20131 min read
BLOG 1012
‘n Resultaat van die besinning wat ek in blog 999 in die vooruitsig gestel het, is blog 1012: Die Griekse woord “nike” beteken...
Uitmelkbos
Apr 28, 20131 min read


OUPA SE KOLF
My gedagtes is ver teruggevoer tot 1951 in Durban. My ouers het my na ‘n sportwinkel in Weststraat (nou Pixley KaSeme) gebring. Ek kon...
Uitmelkbos
Apr 27, 20131 min read


JOU TROTSE VRIEND
Soos destyds met die baadjie, voel ek die sertifikaat wat vandeesweek in die pos opgedaag het, maak nou my status as “Vriend van die...
Uitmelkbos
Apr 26, 20131 min read
bottom of page
.png)



