top of page
LitNet se top-bloggers


VLUGVOETIGE FANIE
Gryses eet saam op Melkbos: (bo) ds. Ockie Raubenheimer, HvD, Fanie van der Merwe, ds. Jan Venter en Ronnie de Bruin,. (Onder): Anita de...
Uitmelkbos
Jun 6, 20133 min read


LASLAPPIES OOR LAPPIES
Lappies en Gretchen op die plaas in 2010 – fotograaf John Kolbe Dis omtrent ‘n LAPPIES-kombers op die Volksblad-familieblad. Almal las...
Uitmelkbos
Jun 4, 20133 min read
Lof en ontduiking
So was dit – Stories van gister en vandag, deur Johan van Wyk. Resensie: Herman Lategan. (Rapport Boeke) Ek het al gewonder wat is die...
Uitmelkbos
Jun 4, 20134 min read


DOP EN ‘N SALUUT OP FLOSSIE
Vir die “Flossie” – die Hercules C-130BZ – gee ek graag op sy goue halfeeu van diens ‘n eresaluut. Ek klink op hom ‘n glasie “hooligan...
Uitmelkbos
Jun 3, 20133 min read
Winter weer
Goeie dag Enig iets wat iemand tot dusver van hierdie blog inskrywing hinder? Ek gee nog ‘n leidraad. Ek ry elke dag by ‘n...
Uitmelkbos
Jun 3, 20132 min read
JONG NUWE REDAKTEUR
Oor die hoofberig van die eerste Rapport onder die redakteurskap van die jong nuwe redakteur, Waldimar Pelser, hang sware vraagtekens,...
Uitmelkbos
Jun 2, 20131 min read


ALMAT WAT HONGER HET …
Dié man van geloof is die wellewende Vrystater dr. Willem D. Kotzé. Hy trap nou – dalk op hierdie juiste oomblik – nuwe spore op die...
Uitmelkbos
May 31, 20133 min read


STOUT SANNIE, DOP EN SAMBOK
Skielik kry ek suspisie oor die motiewe van die ou wat sy Dina so naarstiglik soek. En daardie kompatertjie wat so doelgerig op die spoor...
Uitmelkbos
May 30, 20132 min read


SPRONGE VAN TIEN JAAR
Terugflits twee – tot 1962 Die Afrikaanse begrippe “met rasse skrede” of “hand oor hand” vat dit nie vir my heeltemal raak nie. Die...
Uitmelkbos
May 29, 20133 min read


WILDE MEISIE, DIE JOANNA!
Tot my ewige verleentheid as senior koerantman in die 80’s het ek waaragtig nie geweet “Gimme hope, Joanna” (“Give me hope, Joanna”) was...
Uitmelkbos
May 27, 20132 min read
As jy nie kan blog nie, stuur vir my ‘n e-pos
Soos ek ‘n ruk gelede laat weet het, het ek ter harte geneem hier is ‘n lastige situasie wat hom op die LitNet-blogs voordoen: hier’s...
Uitmelkbos
May 27, 20131 min read


POENSKOPPE, POEIER EN PARRASLAGTERS
By die ingang was ‘n kenteken soos ‘n gedraaide reuse-suigstokkie van rooi, blou en wit. Binne het die reuk van naskeermiddels en Dettol...
Uitmelkbos
May 25, 20133 min read


INK IN DIE ARE VIR ALTYD
Die rolpers is in Bloemfontein in een gekonsolideerde koerantegebou. Die redaksie kan daardie magtige masjien hoor dreun as hy spoed...
Uitmelkbos
May 24, 20133 min read


SOOS MOEDERSMELK …
Trotse borg van die woord “koerant” by die WAT O droewige Donderdag! Het pas ‘n ontleding van die die jongste sirkulasiesyfers onder oë...
Uitmelkbos
May 23, 20132 min read


GETROUD MET GESINA
Tokkie, my eggenote vir 46 jaar, se doopname is Gesina Susara. Geen kommentaar daarop nie. Moet dit egter noem om iets te verduidelik....
Uitmelkbos
May 22, 20132 min read
‘n Filosofiese inset
Wolf, wolf, deur Eben Venter. Resensie: Johann Rossouw. (Rapport Boeke) Interessant genoeg is dit ‘n filosoof wat hier kort en bondig...
Uitmelkbos
May 21, 20131 min read


ALMAL SE OUPA
Die oom met die kruisbande, hoed, velskoene en toegeknoopte hemp kon almal se oupa gewees het …. dis te sê as jy ‘n Weskus-oupa gehad het...
Uitmelkbos
May 20, 20132 min read


NOEM MY DOKTOR, KAMMA-KAMMA
Hope mense wêreldwyd – beslis ook in Suid-Afrika – vaar onder valse vlae met titels, grade, kwalifikasies, eretoekennings en vergulde...
Uitmelkbos
May 19, 20133 min read


BLIKSEM, OOMS!
Hy vra toe: Hoeveel van julle het meer as een e-pos-adres? Waaragtig, 25% of wat se hande was weer in die lug. Maar dt was ‘n gehoor van...
Uitmelkbos
May 18, 20131 min read


How to fix South Africa
Voel jy sinies as jy die opskrif lees? Ek ook. Duidelikheidshalwe: die opskrif is nie ‘n belofte nie. Dis die naam van ‘n item by die...
Uitmelkbos
May 18, 20134 min read
bottom of page
.png)



