top of page
LitNet se top-bloggers
BAAS VAN DIE PLAAS
Op Woensdag 10 Julie kry ons ‘n oproep van die piekniekplek: Die groot luiperd is hier. Toe ons daar kom, is die ou al weer tussen die...
Uitmelkbos
Jul 13, 20132 min read
BOSVELD-‘SEDERS’ UITGEKAP
Soos die tyd aanstap, word onvermydelik elke jaar nuwe name op Sabieparklyste doodgevee en op grafstene onder die langboompies ingekerf....
Uitmelkbos
Jul 11, 20132 min read
GEBED VIR SABIEPARK
Sabieparkers is ‘n taamlik diverse gemeenskap. Diversiteit kom voor in taal, kultuur en herkoms. Generasieverskille is teenwoordig. Party...
Uitmelkbos
Jul 9, 20133 min read
Kontreie naby en ver
Kloek reseppe & bak stories, deur Hetta Hager. Resensent: Karin Brynard. (Rapport Boeke) Skeerhuisstories, deur Don Horn. Resensent:...
Uitmelkbos
Jul 9, 20132 min read
EER VIR MADIBA
Met die verstaanbare verkorting van my Mandelabrief (gister in Rapport) – ‘n gat is so groot en nie groter nie – het twee aspekte in die...
Uitmelkbos
Jul 8, 20132 min read


EEN DOSYN REIERS
By die gewilde voëlskuiling naby Skukuza is reier-aktiwiteit gereeld deel van die waterlewe. Ons het selfs al die skaam ralreier, die...
Uitmelkbos
Jul 5, 20132 min read


HIER’S ONS WEER!
Die oudste boek of twee is my huidige leesstof as ek en Tokkie ná die aand se braai bedwaarts keer – so teen 19:30 se kant! Ek verkneukel...
Uitmelkbos
Jul 2, 20132 min read
By ‘n sterwende kindjie
Ek kon dit nie verstaan nie. Nie in die laerskool, toe ek dit die eerste keer in daardie bruinerige Skoolverseboek moes lees of anderdag,...
Uitmelkbos
Jun 29, 20132 min read


GEGROET UIT TARLEHOET (2)
Vrydag hoor ons op Tarlehoet se stoep die dringende geloei van sirens. Klink of stropers deur die Krugerhek probeer wegjaag het, meen...
Uitmelkbos
Jun 29, 20132 min read
OMSINGEL DEUR OLIFANTE
RSG se Spektrum het ons pas herinner dat 24 Junie die herdenking is van die Wêreldbekerglorie van 1995. Die volgende stonde kry 24 Junie...
Uitmelkbos
Jun 25, 20132 min read


Spoor van die perlemoenstropers
In Gansbaai se Great White House word ons met ‘n skedel begroet. Dis nou die groepie van ons wat gister op die spoor van die...
Uitmelkbos
Jun 21, 20132 min read
GEGROET UIT TARLEHOET!
Ex Africa semper aliquid novi. Nie net die vasteland Afrika nie, maar ook kleiner brokkies daarvan lewer altyd iets nuut op. Oor...
Uitmelkbos
Jun 20, 20132 min read
Daar’s rede om te gaan fliek
Dis nie net omdat dit winter is nie. Daar is ‘n Suid-Afrikaanse film op ‘n silwerdoek naby jou. Iemand het my al ‘n ruk gelede vertel...
Uitmelkbos
Jun 19, 20132 min read
Die geheim
Duisend dae op jou spoor, deur Cas Vos. Resensie: Charl-Pierre Naudé. (Boeke24) Wat ‘n resensie! Nie alleen is dit ‘n openhartige,...
Uitmelkbos
Jun 18, 20131 min read


TARENTAAL VAN ANDER KLEUR
Ek en Tokkie is nie oormore na een van bogenoemde op pad nie. Kulula vat ons vroegoggend Johannesburg toe en die ou Honda wag daar vir...
Uitmelkbos
Jun 12, 20132 min read
Vermoedens
Verstevlei, deur Jaco Fouché. resensie: Jaco Botha (Boeke24) Bespeur ek iets desperaats in die plasing van twee kennersmenings in ‘n...
Uitmelkbos
Jun 11, 20132 min read
BOS-KOK-KEDOOR
‘n Kokke-door wat met koskantoor, is ek hoegenaamd nie. By die huis wag ek nie my hand aan ‘n koppie tee nie. Tokkie doen dit eenvoudig...
Uitmelkbos
Jun 11, 20131 min read


MET VRIENDE OM VUURTJIES
Saamkuier in September 2007: vyf Volksblad-hoofredaksielede van die 80’s. Van links is Sarel Venter, HvD, Herman le Roux, Piet Theron en...
Uitmelkbos
Jun 10, 20133 min read


LANK-ONTHOU-SKOENE
Ek vermy ‘n oordeel; wil nie oor die vingers geraps word nie: “Skoenmaker hou jou by jou lees!” Die onderwerp van skoene is egter...
Uitmelkbos
Jun 9, 20133 min read


“MY” DRIE RENOSTERS …
‘n Mens ys as jy deesdae so ‘n mooi renostertoneel in die Kruger-Wildtuin sien – hoe nader aan die Mosambiekse grens des te meer. Hierdie...
Uitmelkbos
Jun 7, 20133 min read
bottom of page
.png)



