top of page
LitNet se top-bloggers
Skerp slot
Kennis is mag, deur Malene Breytenbach. Resensie: Christell Stander. (Rapport Boeke) Ek voel jammer vir Malene Breytenbach. Mens sou...
Uitmelkbos
Aug 20, 20132 min read


VIR OULAAS UIT SABIEPARK
Mooi goed by Tarlehoet, Junie/Julie 2013 Ten slotte, na nog ‘n onvergeetlike wintervakansie by Tarlehoet in 2013, net vir oulaas van...
Uitmelkbos
Aug 14, 20133 min read
Kos en evolusie
Kosblik, saamgestel deur Nicole Jaeckel Strauss. Resensie: Herman Lategan. (Rapport Boeke) Die lekkerte van ‘n Herman Lategan-resensie...
Uitmelkbos
Aug 13, 20132 min read


Post-vrou-matiese stres
Dis nou al ‘n rukkie sedert Kate Middleton die baba gehad het. Ons het al die foto’s gesien, die gesprekke gevolg waar mense haar lof...
Uitmelkbos
Aug 12, 20132 min read


BUFFELS BY DIE SABIE
#buffelsbysabiepark #Sabiepark #uitmelkbos #tarlehoet #vandeventers
Uitmelkbos
Aug 11, 20131 min read


PIENK KLEINDING MET ‘N LOMP SLURPIE
Die werklik geboorte het ons nie gesien nie. Die “vroedvroue” soos Riette (Conradie) in haar magistrale “Aardwolf tot Ystervark” die...
Uitmelkbos
Aug 10, 20132 min read


OLIFANTE ONBEPERK
Ek het nie vergeet hoe ek in Junie my op die Onder Sabie-teerpad in ‘n trop aanmarsjerende olifante vasgery het nie. Dit was...
Uitmelkbos
Aug 8, 20132 min read
Toegeeflikheid
Skottel en spens, deur Peet du Toit. Resensie: Kerneels Breytenbach (Rapport Boeke) Juig-resensies laat gewoonlik die gevaarligte vir my...
Uitmelkbos
Aug 6, 20134 min read


SALIGE URE BY YSLIKE VURE
Presies om 07:45 op Donderdag 1 Augustus is die uwe by Skukuza se besprekingskantoor uit met die kosbare besprekingsnommer in sy hand:...
Uitmelkbos
Aug 5, 20133 min read


WILDE WEDLOOP
Atlete met leeueharte? Atlete so taai soos ratels? Hoe ook al: Die duisend of wat atlete wat vanoggend die 25ste Skukuza-halfmarathon in...
Uitmelkbos
Aug 3, 20132 min read


SUIKERBEKKIE-BOOM
In elk geval, die voëlsit, hoewel kleinerig, is sommer ‘n mooi, digte boom. Weet nie hoekom ons hom voorheen misgekyk het nie. Naam ofte...
Uitmelkbos
Aug 2, 20132 min read


Watter aap bly nog monogaam?
Adam soek sy ribbebeen, Dopper Joris sy seiltjie, die voëltjie sy nes (“Hebban olla vogala …”). Maar as die pot sy deksel gekry het, wat...
Uitmelkbos
Jul 30, 20132 min read
“Spoiler alert”
Moord in die beloofde land, deur Francois Bloemhof. Resensie: Johan Smith. (Rapport Boeke) Die moderne konvensie skyn te wees dat...
Uitmelkbos
Jul 30, 20131 min read


‘N DAG IN DIE BOS
‘n Gekroonde neushoring by ons stoep en olifante by Sabiepark se piekniekplek. Word die wild minder? Om Wildtuinvure is dit altyd ‘n...
Uitmelkbos
Jul 29, 20132 min read


Wil jy sien hoeveel mense lees jou bloginskrywings?
Hallo LitNet-bloggers Hier was die afgelope tyd baie versoeke van bloggers wat wou sien hoeveel mense lees hulle inskrywings. Almal het...
Uitmelkbos
Jul 29, 20131 min read


EEN MAANLIG-AAND …
Kan nie volmondiger met Mahatma Gandhi saamstem nie wat die volgende diep woorde op skrif gestel het: “When I admire the wonder of a...
Uitmelkbos
Jul 26, 20133 min read
Dis net die begin
Die SAW in die Grensoorlog 1966-1989, deur Leopold Scholtz. Resensie: Louis Bothma. (Boeke24) Hierdie is een van die belangrikste...
Uitmelkbos
Jul 23, 20132 min read


BOSKUNSTENAARS
Abbey is van verlede November hekwag. Hy het geen formele opleiding as kunstenaar nie. Hy teken wel van laerskooldae af. Altyd daarmee...
Uitmelkbos
Jul 20, 20132 min read


LitNet se leserspeiling
As iemand ‘n miljoen rand op Who wants to be a millionaire? wil wen, kan hy ‘n vriend om hulp nader. As die kulkunstenaar nodig het dat...
Uitmelkbos
Jul 19, 20131 min read
Met ‘n plank geslaan
Diva, deur Isa Konrad. Resensie: Melt Myburgh. (Boeke24) Melt Myburgh vertel van die groot plesier wat hierdie boek hom gebring het (met...
Uitmelkbos
Jul 16, 20131 min read
bottom of page
.png)



