top of page
LitNet se top-bloggers
VRA IS VRY
Hoe ouer ons word, des te swaarder weeg ons, want des te meer inligting word in ons koppe rondgekarwei. Kan nie nie onthou aan wie...
Uitmelkbos
Nov 5, 20132 min read
Â
Â
ENGELSE SEBRAS (VERVOLG)
Dankie aan almal wat so lekker saamgesels het oor die Van Deventers se ontnugtering met die Engelse sebras. Ek antwoord nie een vir een...
Uitmelkbos
Nov 3, 20131 min read
Â
Â
SEBRAS PRAAT NET ENGELS
Op grond van ‘n advertensie in Die Burger is ons gistermiddag van Melkbos oor Tygervallei toe om die animasiefliek Khumba in Afrikaans te...
Uitmelkbos
Nov 2, 20132 min read
Â
Â
LitNet se blogruimte
Hallo bloggers Ek het baie reaksie en privaat-e-posse ontvang weens die bloginskrywing wat ek gister geskryf het. Dis vir my duidelik dat...
Uitmelkbos
Oct 31, 20132 min read
Â
Â
GOED VIR DIE MAGIE
Dit staan in Filippense dis goed vir die mense; wie wil dan water hê, wie wil dan, wie wil dan, wie wil dan hê, wie wil dan water hê…...
Uitmelkbos
Oct 31, 20132 min read
Â
Â


SPROKIESLAND
Lanterns en fakkels omskep Sabiepark se stoep saans in ‘n sprokiesland. Hiermee (uiteindelik) finis en klaar met my stoepstories....
Uitmelkbos
Oct 30, 20131 min read
Â
Â
Stemdag (vir LitNet-bloggers)
Hallo LitNet-bloggers Wat vang mense alles op die internet aan? ‘n Ruk gelede was daar ‘n meisie wat haar werk bedank het deur vir haar...
Uitmelkbos
Oct 30, 20132 min read
Â
Â


HART VAN DIE STOEP
In die somer is die swembadjie – met sy primitiewe hand-en-mond-gedrewe bos-kreepy-krauley – die hart van ons Sabieparkstoep. Uit die...
Uitmelkbos
Oct 30, 20131 min read
Â
Â
Ingewriemel tussen die semels
Joost en Amor – Agter die Skerms, deur Gavin Prins. Resensie: Hannelie Booyens. (Boeke24) Dis ’n belangrike resensie dié. Hannelie...
Uitmelkbos
Oct 28, 20133 min read
Â
Â


BY DIE WATERGAT
Sebras kom drink dikwels – ook wildebeeste en selfs koedoes. Hiënas en vlakvarke kom baljaar graag in die water – dag en nag. Hiënas...
Uitmelkbos
Oct 28, 20131 min read
Â
Â


NAGAPIES
Wat is ‘n huis sonder ‘n moeder? #hennievandeventer #nagapies #Sabiepark #tarlehoet
Uitmelkbos
Oct 27, 20131 min read
Â
Â


OU MAN EN DIE SEE
Het vanoggend die verste tot dusver met die nuwe heup gaan stap – al langs Kusweg af op Melkbos. Lanklaas daar gewees! #hennievandeventer...
Uitmelkbos
Oct 26, 20131 min read
Â
Â
HELP ‘N BIETJIE HIER
Het iemand raad? Hoe gemaak as jou 100 mb vir foto’s op jou litnet-blog vol is? Wis jy ou foto’s uit? Verklaar jy jou beurt gesluit en...
Uitmelkbos
Oct 26, 20131 min read
Â
Â


DIE ANDER STOEP
#hennievandeventer #Sabiepark #uitmelkbos #tarlehoet #vandeventers
Uitmelkbos
Oct 25, 20131 min read
Â
Â


VAN MY STOEP AF
#hvandeventer #melkbossonsondergang #uitmelkbos
Uitmelkbos
Oct 24, 20131 min read
Â
Â


KOEBAAI KRUKKE!
Het paspoort, kan vlieg! Presies drie weke gelede, op 2 Oktober, was die uwe klappertand in sy ontblotende teaterjurkie in ‘n smal...
Uitmelkbos
Oct 23, 20132 min read
Â
Â
NUWE KENWYSIE
Gister my tweede kruk in die kas weggesit. Kenwysie vir Uit Melkbos is nou: Heupie,heupie, haai, haai, heupie, heupie, haai!...
Uitmelkbos
Oct 22, 20131 min read
Â
Â
LY EN LY WEENS LUI EN LUI
Klokslag gebeur dit: Praat op die telefoon en hy lui in jou ore. Â Iemand anders probeer deurkom. Â Die ergste is: Aan die ander kant hoor...
Uitmelkbos
Oct 17, 20132 min read
Â
Â
Uit twee hoeke
Klimtol, deur Etienne van Heerden. Resensente: Willie Burger en Annemarie van Niekerk. (Boeke24) Na die lees van Klimtol het ek gedink...
Uitmelkbos
Oct 15, 20132 min read
Â
Â
DIE DUBBELBED
Hoe hanteer ‘n man dit as die vrou met wie jy 17 jaar heg en in relatiewe harmonie saamgeleef het, skielik jeukvoete kry, en ná die dood...
Uitmelkbos
Oct 14, 20132 min read
Â
Â
bottom of page
.png)



