top of page
LitNet se top-bloggers


DAAR’S WATER!
Waters waar rus is en vir die oog ‘n lus is – dit beteken die uitgestrekte Suid-Kaapse kuslyn, spieëlgladde mere, riviere, damme en...
Uitmelkbos
Jan 13, 20142 min read


“KOMPATERTJIE” EN ‘N STYWE DOP
‘n Ruk gelede was die Vermeulens en die Van Deventers saam in die VanD-motor. ‘n Versamelde lewenservaring van oor die 310 jaar. Amper...
Uitmelkbos
Jan 11, 20143 min read
GORDYN SAK
Die gordyn sak nou tot na 10 Januarie. Voorspoed vir 2014. Groete aan almal. #totsiens #uitmelkbos #vandeventers
Uitmelkbos
Dec 26, 20131 min read
MELK EN HEUNING
Dis die lang somervakansie en onse dorpie bars uit sy nate. Op die strand, by winkels en in die kerk is dit nuwe strandsambrele, vreemde...
Uitmelkbos
Dec 26, 20133 min read


ONS “KERSBOOMPIE”
Dalk die heel minste sal, soos ek en Tokkie, kan sê: Ons geskenk het in die tien jaar net groter en groter geword. Dit is op Kersdag 2013...
Uitmelkbos
Dec 25, 20132 min read


KERSFEES-DROOM
Maar Kersdag kom en Kersdag gaan sonder teken van sneeu. Op 26 Desember – Boxing Day – is ons geskeduleer om vroeg in die pad te val, na...
Uitmelkbos
Dec 24, 20131 min read


GOUE TYE
Hul goue bruilof was op Saterdag 14 Desember. Ek en Cas was in 1958 saam eerstejaars in Kollegetehuis aan Tukkies. Ons vier het Saterdag...
Uitmelkbos
Dec 23, 20131 min read
LIED VIR JOU, LIEFSTE VROU ….
Die vrou en die lied vorm ‘n treffende tweeluik. In elke taal, in elke land, in elke soort musiek – van die klassieke opera tot...
Uitmelkbos
Dec 20, 20132 min read
OOP ARMS OF AF ARMS?
Daar staan Madiba nou in brons, 9 m hoog, arms uitgestrek en kyk uit oor die stad Pretoria, waar hy as president ingehuldig is en die...
Uitmelkbos
Dec 18, 20131 min read
VIVA, TUTU, VIVA (2)
Na vanaand se E-nuus op TV voel ek des te meer om uit te roep: Viva, Desmond Tutu, Viva! Dankie Afrikaanse dagblaaie dat julle my brief...
Uitmelkbos
Dec 17, 20131 min read
DAG IN MAURITIUS
Mauritius, hier kom ons – maar net vir ‘n paar uur. Ek dink daaraan om van die hawe ‘n taxi te vat Grand Baie toe en ‘n bietjie daar rond...
Uitmelkbos
Dec 17, 20131 min read
WEET NOG NIE
Dit is nou Maandagoggend 08:30. Ek voel oningelig omdat ek na ure se sit voor die TV (Sy-bie-sie. SKY en CNN) en die deurlees van voor...
Uitmelkbos
Dec 16, 20131 min read


Uitmelkbos
Dec 14, 20130 min read


VIVA, TUTU, VIVA!
Oor Tutu se optrede by die Mandeladiens het ek, soos julle dalk weet, ‘n warm gevoel in my hart. Het my waardering dadelik op FB betuig....
Uitmelkbos
Dec 14, 20132 min read


STOUTE ‘HELLE GUCCI’
As so ‘n stoute premier Die gange van mag Met haar skoonheid versier. Hierdie HvD-versie sal nie ‘n verseboek haal nie. Helle...
Uitmelkbos
Dec 14, 20132 min read
LEES OF LOS!
Val amper uit die stoel toe die Litnet-skakeltjie hierby vanmiddag uit die bloute op my neerdaal. Weerspieel seker ‘n taamlike gebrek aan...
Uitmelkbos
Dec 13, 20131 min read


MANNETJIES SE DUIK
“Dit het alles begin met ’n losskrum in die Springbokke se halfgebied. Bloemfontein, 25 Augustus 1962. Die laaste SA toets teen die...
Uitmelkbos
Dec 13, 20132 min read


GESELLIGE SELFIE
Verbeel jou ‘n plegtige staatsbegrafnis in die Westminster-Abdy in Londen of die St. Mathews-katedraal in Washington. Oral sit...
Uitmelkbos
Dec 11, 20131 min read


JACOB EN JABBA
Dis ‘n harde maar onomstootlike waarheid: Die wêreld ween oor Nelson Mandela; die wêreld lag vir Jacob Zuma. Ná gister se gedenkdiens in...
Uitmelkbos
Dec 11, 20131 min read
DIE VERKEERDE VOET!
Elkeen van ons, selfs die lofwaardigste, klim soms met die verkeerde voet uit die bed. Hoeveel keer Nelson Mandela met die verkeerde voet...
Uitmelkbos
Dec 10, 20133 min read
bottom of page
.png)



