top of page
LitNet se top-bloggers


KOS-KOKKE-DORE
Elke liewe dag ter see kom sowat 16 000 borde kos uit die Queen Mary 2 se kombuise. Die formidabele taak verg ‘n garnisoen van 163 kokke...
Uitmelkbos
Mar 5, 20143 min read
Die skinder
Cas van Rensburg skryf oor Bomskok, deur Thinus Horn. (Boeke24) Dit is ’n resensie waaraan mens jou kan verkneukel, hierdie. Mits jy in...
Uitmelkbos
Mar 4, 20141 min read


BAKBOORD EN STUURBOORD
HEELBO: Die Illuminationsteater – een van twee identiese ingange. LINKS: Die gangetjie waarin ek (of Tokkie) so lank gewag het – een...
Uitmelkbos
Mar 4, 20143 min read


KAPTEIN OP SY SKIP
Kaptein Kevin Oprey – regs agter die “preekstoel” in sy skip se grootste teater, die Royal Court. ‘n Geliefkoosde beeld van ‘n...
Uitmelkbos
Mar 3, 20144 min read


TEE VIR TWEE
BO: ‘n Skontjie vir Tokkie in die majesteitlike “Queens Room”. ONDER: Die” Queens Room” se ligte. GEE die Britte die eer. Net hulle ken...
Uitmelkbos
Mar 1, 20143 min read


DROOMVAART OP DROOMSKIP
. In die weelderige eetsaal Brittania. Tokkie en Michael Vitug; HvD en sy oogappel, Marzena Wojtowicz. Voor my op die skerm is 1 500...
Uitmelkbos
Feb 28, 20144 min read


Nasionale Melktertdag: 27 Februarie 2014
Daar’s nou al ‘n gedenkdag vir elke geleentheid. Hoe klink Asemhaaldag as volgende voorstel? Grappies op ‘n stokkie. Nasionale...
Uitmelkbos
Feb 26, 20141 min read
Plesier in woorde
Ingrid Winterbach resenseer Deel XIV (S-SKOOI) van die WAT. (Boeke24) Terwyl Rapport se groot boeke-droogte voortgaan, het Boeke24...
Uitmelkbos
Feb 25, 20141 min read
Facebook, Whatsapp en die tale wat ons praat
Dis Moedertaaldag en ek sien vandag in Die Burger Facebook het Whatsapp gekoop. Mense hou van kommunikeer, dis wat ons doen. Op LitNet...
Uitmelkbos
Feb 21, 20142 min read
Ons reis
LitNet-bloggers Hier is ek weer met iets wat voel soos aflewering nommer twee. Wag, voor ek daarby kom. Ons webontwerpers en...
Uitmelkbos
Feb 19, 20141 min read
Ons geskiedenis
Bloggers, sommige van die ander mense by die kantoor meen hierdie is visueel oordoen. Te veel inligting ingeprop in té ‘n kort rukkie....
Uitmelkbos
Feb 18, 20141 min read
Volpunte vir Erasmus
Annelise Erasmus skryf oor Skarlakenkoors, saamgestel deur Peter van Noord en Karin Eloff. (Boeke24) Bundels erotiek skep altyd ’n...
Uitmelkbos
Feb 18, 20142 min read


Rots, ballon en liriek
Sommige van julle het gedink ek het verdwyn, klink dit my. Hier is ek: Dit lyk ligsinnig om die verdwyning so letterlik te interpreteer....
Uitmelkbos
Feb 13, 20143 min read
Reg gehoor?
Annemarie van der Walt skryf oor Meer as een grens van Connie Luyt. (Boeke24) Dankie vir die nuus. Maar wat op aarde is “uitknoping” en...
Uitmelkbos
Feb 11, 20141 min read
Leesdoepa
Johann Louw skryf oor Dokter in die huis, deur dr. Jan van Elfen en dr. Don du Toit. (Rapport Boeke) Louw is self ’n mediese dokter en...
Uitmelkbos
Feb 4, 20141 min read
Onafgerond
Hier’s ek weer, hier’s ek weer … Neil Cochrane skryf oor Meditasies, deur Joan Hambidge. (Boeke24) Toereikend – alles raakgesien wat...
Uitmelkbos
Jan 27, 20141 min read


‘SKUUS VIR DIE WALS
Deftig en formeel uitgevat vir ‘n swierige bal later, geniet Queen Mary 2-passasiers aandete in die manjifieke tweeverdieping-restaurant...
Uitmelkbos
Jan 20, 20142 min read


KOPKRAPPERY OOR KLERE
Vir diegene wat dalk wil weet: Die VanD’s se skip, die RMS Queen Mary 2, is op die eerste skof van sy wêreldvaart van 119 dae, die...
Uitmelkbos
Jan 19, 20142 min read


VERKEERDE KANT
Dit herinnerJohan dadelik van ‘n besoek aan Bloemfontein deur Moya Meaker, Mej Suid-Afrika van 1960. Sy het – soos die meeste skoonhede...
Uitmelkbos
Jan 16, 20142 min read


AFSPRAAK VIR 9/1/2015
Het gister ‘n uitnodiging na ‘n belangrike okkasie gekry. My Bloemfonteinse buurman van die dekade 80, Toy Vermeulen, word dan 91. Die...
Uitmelkbos
Jan 13, 20141 min read
bottom of page
.png)



