top of page
LitNet se top-bloggers


KAAL MAN OP STROOIBED
Jackie Stewart op die QM2. Die klein kampioen teken die video oor die Monaco Grand Prix van 1971 en die mense staan tou. Bedink die...
Uitmelkbos
Mar 28, 20143 min read


A LA FRANK SINATRA
Frank Sinatra: “Vive la difference!” Frank Sinatra se bekende My Way, deesdae nogal gewild as ‘n huldigingslied by begrafnisse, bevind...
Uitmelkbos
Mar 28, 20142 min read


KONINGIN IN ‘N KROT
Sydney se juweel van ‘n hawe. Presies hoe ontoeganklik, ontoereikend en onaansienlik Suid-Afrikaanse hawegeriewe vir groot...
Uitmelkbos
Mar 26, 20143 min read
Misleidend
JB Roux skryf oor Sushi en sjampanje, deur Kristel Loots.(Boeke24) Die resensent, JB Roux, kan gegrief voel. In die papier-weergawe van...
Uitmelkbos
Mar 25, 20141 min read


REK JOU RANDJIES
Vermy o.m. Todd se a la carte-geregte, ‘n sigaartjie in Churchills, ‘n glasie sjampanje in die Veuve Clicqout-sitkamer en ‘n ruikertjie...
Uitmelkbos
Mar 24, 20144 min read


DIE ROOI BAADJIE
Op die dek van die QM2. Takseer gerus maar vir Tokkie op die rooi baadjie waarmee sy hier op die dek van die Queen Mary 2 by ‘n...
Uitmelkbos
Mar 23, 20143 min read


IN ONS GEDAGTES
Met die komplimente van Vodacom was ons vir die duur van die vaart van Kaapstad na Sydney as ‘t ware incommunicado. Van die beloofde...
Uitmelkbos
Mar 22, 20144 min read


LEES-FEES
My beskeie bydrae tot die lees-fees: ‘n herbesoek aan Blandings Castle van P.G. Wodehouse. Boeklees, leesfees, woordfees – vir die...
Uitmelkbos
Mar 21, 20143 min read


KOM SING EN DANS
Mooi mense maak mooi musiek Wanneer die jong strykkwartet uit Kiëf saans vir ons musiek maak saam met ons skemerkelkies in die QM2 se...
Uitmelkbos
Mar 20, 20143 min read
Sampie en politiek
Christi van der Westhuizen skryf oor Verdeelde land, deur Sampie Terreblanche. (Rapport Boeke) Ek het oneindig baie plesier geput uit...
Uitmelkbos
Mar 18, 20142 min read


SKINDERHOEKIE
Die middernag word mak gedans. OF beroemdes saam met ons op die QM2 was? Weet nie. Die eksklusiewe eetplekke waar die verhewenes uithang,...
Uitmelkbos
Mar 17, 20144 min read


Stellenbosch – affer innie pad
“Die hospitaal daar in Cloetesdal,” beduie ons gids met die hand, “lyk altyd soos die beach op Tweede Nuwejaar.” Almal in die taxi lag....
Uitmelkbos
Mar 15, 20142 min read
FOTO’s, FOTO’S, FOTO’S
Twee nuwe albums opgesit by www.picasaweb.google.com/hennievandeventer: een oor die vaart op die QM2 self en een oor die stede wat...
Uitmelkbos
Mar 14, 20141 min read


SEE-STERRE
Ek haal my hoed af vir Clark Gable! Die museum teen die mure, noem Tokkie dit: Die honderde reuse-borde met die geskiedenis van die QM2,...
Uitmelkbos
Mar 13, 20143 min read


KRATTE ROOI ROSE
‘n Rooi roos vir Tokkie van die maitre ‘d. Ai, had ek maar die romantiese hart en skeppende woordkuns van ‘n A.G. Visser. Sou graag...
Uitmelkbos
Mar 12, 20143 min read


US Woordfees 2014: ‘n Gehoor wat nie net kyk nie, maar deelneem
Die US Woordfees vind net een maal per jaar plaas. Dis wild, woes en wonderlik, hoor ek iemand sê. Ek beaam. Vroeër die week het ek...
Uitmelkbos
Mar 12, 20143 min read
Van Malan tot Verwoerdburg
Hermann Giliomee skryf oor D.F. Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme, deur Lindie Koorts. (Rapport Boeke) Rapport Boeke is...
Uitmelkbos
Mar 11, 20143 min read


DIT SAL JOU NIE VERVEEL
BO: Die koepeldak van die planetarium in die Illuminationsteater. ONDER: HvD in die pragbiblioteek Vandag se terugblik op die Van...
Uitmelkbos
Mar 10, 20143 min read


SA KONNEKSIE
In die imposante tweevlakkige Brittaniarestaurant van die QM2 was ons op die onderste vlak teenaan ‘n venster – ‘n tafel vir vier. Toe...
Uitmelkbos
Mar 9, 20143 min read


DIE QUEEN IS HIER!
In lugballonne en helikopters, op plesierbote en seiljagte, te voet langs die kaai, oral drom toeskouers saam. Hulle waai en wuif hul...
Uitmelkbos
Mar 7, 20143 min read
bottom of page
.png)



