top of page
LitNet se top-bloggers
Oor skittery
Wanneer laas het ‘n boekeblad my soveel vreugde gebring as afgelope Maandag s’n van Boeke24? Fransjohan Pretorius se resensie van Kruger,...
Uitmelkbos
Jul 8, 20144 min read


HOND EN HAAS
Op dieselfde uitstappie ‘n visarend gesien waarvan die jag geslaagder verloop het. Hy is hoog bokant die bome oor ons koppe langs die...
Uitmelkbos
Jul 7, 20141 min read
Twee soorte eenvoud
Dis pure lekkerte om op ‘n Sondagoggend ‘n boekresensie raak te loop wat mens kan ontleed, én ontleed, en uiteindelik neersit met die...
Uitmelkbos
Jul 1, 20143 min read


VAT-VAT AAN 2000 DAE
Een dag in die Wildtuin kan asemrowend wees. Dink net wat “duisend dae” nie kan oplewer nie. So het ek in “Duisend Dae Langs die Sabie”...
Uitmelkbos
Jun 26, 20142 min read
Die Engelse Afrikaanse koerante
Dis somer in die noordelike halfrond, en vandeesweek sal julle tevrede moet wees met Crito Merk I. Long time, no see. Laat ek sommer...
Uitmelkbos
Jun 23, 20142 min read
LitNet-blogs op die radio
Hallo bloggers Vanoggend – op hierdie oomblik – is daar ‘n gesprek op RSG aan die gang wat handel oor blogs. Die gesprekvoerders het nou...
Uitmelkbos
Jun 19, 20141 min read
Om die aandag te hou
Madri Victor gesels oor Stippellyn, deur Erika Murray-Theron. (Rapport Boeke) Een les wat studente van die resensiekunde gou leer, is...
Uitmelkbos
Jun 17, 20143 min read
VOLKSBLAD-SAGE
Vandag is die eerste dag van die res van Volksblad se lewe. ‘n Tikkie uitgelatenheid is seker veroorloof dat die geliefde dagblad nie vir...
Uitmelkbos
Jun 13, 20143 min read
AMPER TOE SELF IN DIE KOERANT
‘n Motor, twee motors, ses motors kon opgefrommel, platgevee of saamgesleur gewees het toe die swaar vragwa in ‘n draai op die sopnat N7...
Uitmelkbos
Jun 11, 20143 min read
Op soek na subredakteurs
Erika de Beer skryf oor Skaduself, deur Paula[ Marais (Boeke24) Is daar nie meer subredakteurs by die Afrikaanse koerante nie? Erika de...
Uitmelkbos
Jun 10, 20142 min read


SAKFORMAAT-GENERAALTJIE
Nancy (heel links) en ‘n groupie oud-kollegas by ‘n saamkuier op Melkbos se stoep. Met die sprake van ‘n “nuwe sakemodel” vir...
Uitmelkbos
Jun 5, 20143 min read
Applous
Daniel Hugo skryf oor Vyf-en-veertig skemeraandsange uit die eenbeendanser se werkruimte, deur Breyten Breytenbach. (Rapport Boeke) Die...
Uitmelkbos
Jun 3, 20141 min read
BuddyPress, JetPack en ander wenke
Bloggers Wil jy die mees asemrowende resultate sien? Daar kan vuurwerke op jou blog plaasvind. Weens die baie klagtes oor dinge nie na...
Uitmelkbos
May 30, 20142 min read


KLASKAMER IN DIE BOS
In sy 23 dae in die “klaskamer van die natuur” het Christopher in Sabiepark o.m. kennis gemaak met versamelwurms*, tentwurms**,...
Uitmelkbos
May 29, 20144 min read
Wanneer bekend onbekend is
Mia Oosthuizen skryf oor Bloujaar, deur Keina Swart. (Rapport Boeke) Wollerig. Hoe moet ’n koerantleser reageer op ’n opmerking soos...
Uitmelkbos
May 28, 20141 min read


O SOETSTE TAAL
Glimlag vir Oupa! Duimsuiery oor kinder-slimmighede is NIE my gunsteling-leesstof nie. Beweerde “exaamenflatirs” en te oulike sogenaamde...
Uitmelkbos
May 28, 20143 min read


NUWE SPORE IN MY BOS
Vorige besoek Merkers:hennie van deventer, Sabiepark, tarlehoet, uit melkbos, vandeventers Wonder of dit dalk een van ou Mayafudi (my...
Uitmelkbos
May 26, 20143 min read
HOE NOU?
Wil graag vir die vorige inskrywing ‘n opskrif gee, maar loop my telkens teen ‘n muur vas. Het iemand raad?
Uitmelkbos
May 25, 20141 min read
Untitled
Wonder of dit dalk een van ou Mayafudi (my storieboek-olifantjie) se afstammelinge is wat sake op Wildevy 154 kom deurkyk het. Nietemin,...
Uitmelkbos
May 24, 20143 min read
Die saak met die saak
Marietie Louw-Carstens skryf oor Moord op Griekwastad, deur Charné Kemp. (Boeke24) Ek volg nie hierdie hofsaak nie. Ek het die resensie...
Uitmelkbos
May 20, 20142 min read
bottom of page
.png)



