top of page
LitNet se top-bloggers


LERAAR BID ‘N LEEU LOS
Hennie se maanhaar. Hoe gemaak as jy brand om ‘n leeu te sien, maar die wildtuin se hekke wil sluit en die dag in die bos loop...
Uitmelkbos
Sep 23, 20142 min read
KYK VIR DIE VOëLTJIE …
‘n Operasie wat lieslangs aangepak moes word, het die uwe laat onthou van ‘n storie van ‘n ongewone reeks foto’s wat vir die eienaar van...
Uitmelkbos
Sep 19, 20142 min read


KADUKS GEHIK
Kaduks gehik, amper 96 uur oor ‘n boeg, prewel ek skuins ná eenuur in nog ‘n rustelose nag vir die moedelose Tokkie: “Dalk moet ek ietsie...
Uitmelkbos
Sep 17, 20142 min read
Jonk genoeg
Anke Theron resenseer Lotta se lewe, deur Alice Pantermuller. (LitNet) Ek skryf nie normaalweg oor resensies van vertalings nie, maar...
Uitmelkbos
Sep 9, 20143 min read
Twee kante van die saak
Leopold Scholtz resenseer Die bom: Suid-Afrika se kernwapenprogram, deur Nic von Wielligh en Lydia von Wielligh-Steyn. (Boeke24) ’n...
Uitmelkbos
Sep 2, 20142 min read


HOOG IN ALPE
Didier,Emilie Myrtille et Mélisse Charvet is terug in Frankryk en stuur hierdie pragfoto van die kruieplant génépi wat hoog in die...
Uitmelkbos
Aug 27, 20141 min read
Opgevrolik en ontevrede
Marius Crous resenseer Die stilte opgeskort, deur Heilna du Plooy. (Boeke24) Ek word erg opgevrolik deur resensies soos hierdie ene; ’n...
Uitmelkbos
Aug 26, 20143 min read


PLAISIR D’GENEPI
Die sjarmante Franse gesinnetjie aan tafel saam met die Van Deventers en Van Rensburgs (Philip en Nancé) van Sabiepark was ewe...
Uitmelkbos
Aug 25, 20143 min read


LEEUVANGS X 2
Die leeuwyfie en sebra nommer twee. Twee-sebras-met-een-vangs-bokveld-toe-laagte. Met die naam sal ek voortaan ‘n leegtetjie naby die...
Uitmelkbos
Aug 20, 20143 min read
Weer die regte resensent
Deon Maas bespreek ’n Duisend stories oor Johannesburg, deur Harry Kalmer. (Boeke24) Dis ’n vreeslike ding wat mens besef, so met die...
Uitmelkbos
Aug 13, 20144 min read


PYN OOR ‘N PROOI
Slagoffertjie by sy mamma Verskoon tog maar as hierdie Sabieparkse kroniekskrywer vandag ietwat mistroostig klink. Hy verwerk maar swaar...
Uitmelkbos
Aug 11, 20143 min read
‘n Bietjie noir
Deborah Steinmair bespreek Waar boosheid broei, deur Peet Venter. (Rapport Boeke) Deborah Steinmair is ’n slim skrywer. Sy voer mens met...
Uitmelkbos
Aug 5, 20142 min read


VYF GROTES
Op my bedkassie in Tarlehoet is Jeff Gordon se 101 Kruger Tales waartoe die uwe ook ‘n uiters beskeie bydrae gelewer het. Ysingwekkende,...
Uitmelkbos
Aug 5, 20142 min read


BUFFEL-SKOUSPEL
Die buffels het in ‘n lang tou uit die weste aangedrentel. Hulle het geruime tyd in die riete en op die oorkantste oewer van die Sabie...
Uitmelkbos
Aug 1, 20143 min read
Taai toffie
Wium van Zyl skryf oor Vlugtig deur die hel, deur Gert Sarrisam. (Rapport Boeke) Wium van Zyl sê dié boek was vir hom maar ’n taai...
Uitmelkbos
Jul 29, 20142 min read


Untitled
Dikgevrete lummel. Leeus in die park. Hierdie opskrif by ‘n kennisgewing wat jou by die hek in die hand gestop word, is genoeg om...
Uitmelkbos
Jul 28, 20143 min read
Reklame
Coenraad Walters skryf oor Pleisters vir die dooies, deur Fanie Viljoen. (Boeke24) “Wat het verkeerd geloop?” vra die resensent van...
Uitmelkbos
Jul 22, 20142 min read


WATERGAT LEWE WEER
Sebras in Wildevy – weer welkome besoekers aan ons watergat. Tarlehoet se drinkgat in sy nuwe gedaante is ingewy. Die “nuwe gedaante” is...
Uitmelkbos
Jul 18, 20142 min read
SKUKUZA VERLAM
Nogal ‘n bisarre belewenis as Skukuza, slagaar van die Krugerwildtuin, in die hart van die wintervakansie om 14:30 op ‘n weekdag ‘n...
Uitmelkbos
Jul 13, 20142 min read


TOKKIE SE HOUT
‘n Keer was ons in Oktober in Olifantskamp in die Krugerwildtuin. Langs ons rondawel was ‘n formidabele Van Wykshoutboom met trosse pers...
Uitmelkbos
Jul 9, 20142 min read
bottom of page
.png)



